Belegging: Versekering
Onderwerp 10
,VERSEKERINGSKONSEPTE
, Die betekenis van versekering
◦ Twee partye is by alle versekeringskontrakte betrokke – naamlik die versekeraar en
versekerde.
◦ Die versekerde sluit `n versekeringskontrak met die versekeraar en maak gereelde
betalings, bekend as premies, aan die versekeraar.
◦ Die versekeraar onderneem om die versekerde skadeloos te stel teen moontlike ver
wat in die versekeringskontrak gespesifiseer word.
◦ Die versekeringsbedryf is ‘n regsentiteit wat redelik gesofistikeerd is.
◦ Dit is belangrik dat beide die versekerde en die versekeraar vertroud is met die wetl
vereistes en die jargon wat gebruik word om sekere gebeurtenisse binne die bedryf
druk.
, Nie-verpligte versekering
◦Verwys na versekering waar die versekerde die opsie het
te verseker teen sekere risiko’s wat mag of nie mag voork
nie.
◦Die besluit om ‘n bate of risiko te verseker, lê uitsluitlik
die versekeraar en word nie deur die regering beïnvloed