BELEGGING: SEKURITEITE
Onderwerp 9
, Funksies van die Johannesburgse Effektebeurs (J
- Gee geleenthede aan fi nansiële instellings soos versekeringsmaatskappye
fondse in aandele te belê.
- Dien as ‘n barometer/aanwyser van ekonomiese toestande in Suid-Afrika.
- Hou beleggers op hoogte van aandeelpryse deur die aandeelpryse daagliks
publiseer.
- Dien as ‘n skakel tussen beleggers en openbare maatskappye.
- Aandele word deur kundiges gewaardeer en beoordeel.
- Dit moedig klein beleggers aan om deel te neem aan die ekonomie van die
omdat hulle nie groot bedrae hoef te belê in aandele nie.
, Opbrengs op belegging (OOB)
Risiko
Faktore wat in ag
geneem moet word
wanneer Beleggingstermyn/ periode
beleggingsbesluite
geneem word Inasiekoers
Belasting
Likiditeit
, Opbrengs op belegging (O
- Verwys na die bedrag geld wat die belegger bykomend tot die oorspronklike
beleggingsbedrag kry.
- Die bykomende bedrag na belasting word uitgedruk as ‘n persentasie van d
oorspronklike beleggingsbedrag.
- Sal hoër wees as die risiko’s verbonde aan die belegging hoog is.
- Sal laer wees as die risiko verbonde aan die belegging laag is.
- Die opbrengs op belegging na aftrekking van belasting moet hoër wees as d
algemene verhoging.