Etiek en
professionalism
O N D E R W E R P 3
, Die betekenis van etiese gedrag
Daarom beteken etiese
Besighede het ‘n gedrag dat besighede die
Etiek vorm deel van d
verantwoordelikheid om die verantwoordelikheid het om
gedragskode van ‘n
regte dinge te doen en ook morele kodes te gebruik wat
besigheid.
om dinge reg te doen. hulle lei om die keuse tussen
reg en verkeerd te maak.
Hierdie morele kompas van
Die besigheid moet waardes
die besigheid sal as leiding
stel wat in hul bedrywighede
gebruik word wanneer
gebruik sal word.
besluite geneem word
, Voorbeelde van etiese en onetiese gedrag
Wanneer die besigheid
Besighede kom beloftes sy mag regverdig Die besighei
aan hul werknemers, uitoefen, toon dit funksioneer binn
vennote en kliënte na. regverdigheid teenoor al wet en ander bepe
sy belanghebbendes.
Besighede verseker dat Besighede is nie
die omgewing nie tydens betrokke by onwettige Besighede maak n
hul produksieproses besigheidspraktyke soos kinderarbeid gebru
besoedel word nie. prysvasstelling nie.
, Voorbeelde van onetiese gedrag
• Die storting van besoedelde afvalmateriaal in die watertoevoer eerder as om
omgewingsvriendelike oplossings te gebruik om die besoedeling op te ruim.
• Die vrystelling van gifstowwe in die lug bo die toegelate vlakke wat deur die
Omgewingsbeskermingsagentskap (OBA) bepaal is.
• Doelbewuste vervalsing van inligting op belastingopgawes.
• Klassifikasie van ‘n werknemer as ‘n kontrakteur om belasting op salarisse te verminder
en ander verpligte aftrekkings te vermy.
• Deelname aan prysvasstelling om kleiner mededingers uit besigheid te dwing.
• Die gebruik van vals advertensie-taktieke om kliënte aan te lok of hulle te oortuig om ‘n
produk te koop.