Asem deur Jan Vermeulen
1. Wat staan op die nota wat Paul vir Barries gelos het? (2)
2. Hoekom hardloop Barries op die rotse? (2)
3. Kry hy die seun? (1)
4. Wat doen Barries terwyl hy sit? (2)
5. Wat hoor Barries wat hom maak ver loop? (1)
6. Wat sien Barries toe hy ‘n rots uitklim? (2)
7. Hoekom is Barries bang oor Stef se reaksie van wat hy gesien het? (2)