Asem deur Jan Vermeulen
1. Hoekom maak Barries se ma hom vroeg wakker? (2)
2. Waarheen vat kaptein Mfeka vir Barries voordat hulle rondry? Wat doen hulle daar? (2)
3. Noem drie plekke waar Barries dagga gekoop het. (3)
4. Hoekom wil Barries nie Butcher vir die polisie uitwys nie? (1)
5. Watter ontrekkingsimptome wys Barries? Noem drie. (3)
6. Wie gee hy vir die polisie in plaas van Butcher? (1)
7. Wat sal gebeur as Barries weer dwelms koop? (1)
8. Gee hy om oor die waarskuwing om nie weer dwelms te koop nie? Ondersteun jou