Asem deur Jan Vermeulen
1. Watse besitting van Barries weier Vera om vir hom te gee? (1)
2. Op wie dink Barries kan hy staat maak om hom uit die tronk te hou? (1)
3. Beskryf die persoon waarop hy staat wil maak se huis. Noem twee dinge. (2)
4. Hoekom wil daardie persoon hom nie sien nie en wat doen Floris om te keer dat hulle
mekaar sien? (2)
5. Hoe wil Floris se pa Barries laat sleg lyk? (3)
6. Volgende gaan Barries na Lizette se huis toe. Beskryf die gebou. (2)
7. Wie antwoord die deur toe Barries klop en wat sê sy vir hom? (3)