Asem deur Jan Vermeulen
1. Waar word Barries die eerste keer wakker? (1)
2. Waar word Barries die tweede keer wakker? (1)
3. Hoe weet ons dat Barries se ma woedend lyk? (1)
4. Wat vertel Vera vir Barries oor wat gebeur het en waar hy is? (2)
5. Barries is veronderstel om by die skool te wees. Wat gebeur daardie dag by die skool?
Wat gaan met sy punte gedoen word? (2)
6. Hoekom herken Barries komself nie in die spieël nie? Noem drie goed oor sy voorkoms
wat anders lyk. (3)
7. Wie bring die verpleegster na Barries toe? (2)