Asem deur Jan Vermeulen
1. Hoe het Majoor Willie so vinnig op Barries wat dagga probeer koop gereageer? (1)
2. Wat sou gebeur het as Barries die dagge gekoop het? (1)
3. Hoe sou Kaptein Mfeka geweet het of Barries dagga gebruik het? (1)
4. Vir hoe lank kan dagga nog in ‘n mens se sisteem bly nadat ‘n mens dit gebruik het?
(1)
5. Hoe lyk Vera anders as gewoonlik? (4)
6. Wat doen Barries terwyl hy by sy ma is? (2)
7. Wie is Nelson en wie het na hom gekyk terwyl Vera weg was? (2)