Asem deur Jan Vermeulen
1. Wat maak Barries besef wat hy doen? (2)
2. Met wie praat Barries terwyl hy na sy ma kyk? (2)
3. Hoekom maak die polisie sirene Barries skrik oppad huis toe? (1)
4. Watter fout maak Barries met die pistool? Wat veroorsaak dit? (2)
5. Is Barries beseer? Is enigiets stukkend? (2)
6. Hoekom bel Barries vir Nico? Wat vra hy haar om te doen? (2)
7. Wat besef Barries oor Olga se selfoon? Noem waar sy dit gekry het, wie s’n dit eintlik is
en hoekom dit saak maak. (3)