Tyd: 2 URE
Punte: 100
Graad: 11
Vak: WISKUNDIGE GELETTERDHEID
Vraestel: 1
Naam en Van:
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
3. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders
vermeld.
4. Rond ALLE finale antwoorde af volgens die konteks wat gebruik word,
tensy anders vermeld.
5. Dui maateenhede aan, waar van toepassing.
6. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. Toon ALLE berekeninge duidelik.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Onderwerpe wat in hierdie vraestel gedek word:
Begroting en Inkomste/Uitgawes Berekeninge
Verhoudings, Proporsies en Afleweringskoste
Data Voorstelling en Analise
Persoonlike Finansies
Wins en Besigheidsdata
Toerisme Data
Watertariewe en BTW
Waarskynlikheid en Grafieke
Bl 1/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller CHR SMI
Graad: 11 Vak WISK GELET Datum: NOV 2024
, VRAAG 1
1.1 MAGGIE’S BAKKERY
Maggie bestuur 'n klein bakkery besigheid van die huis af. Hieronder is
die begroting wat deur haar vir September 2024 opgestel is.
INKOMSTE BEDRAG UITGAWES BEDRAG
Broodverkope R10 000 Bestanddele R2 500
Pastei Verkope R8 750 Water en Elektrisiteit R1 800
Koek Verkope R15 550 Salarisse
Koeldrankverkop Huur
R5 650 R2 200
e
Verpakkingsmateriaa
R1 900
l
TOTALE TOTALE UITGAWES
R12 400
INKOMSTE
1.1. Bereken Maggie se totale inkomste vir September (2)
1 2024.
1.1. As een Pastei R35 kos, bereken die aantal pasteie wat (2)
2 verkoop is deur die maand.
1.1. Bereken die bedrag wat aan salarisse bestee word. (2)
3
1.1. Bereken watter persentasie van inkomste uit (3)
4 koeldrankverkope gegenereer word.
1.2 Afleweringsdienste
Maggie's Bakery lewer slegs binne 'n radius van 30 km af. Die tabel
hieronder toon die afleweringskoste gebaseer op die afstand afgelê.
Afstand Klein bussie Medium bussie Groot Bussie
(in km) (Klas een) (klas 2) (Klas 3)
5 km R50 R 100 R 150
10 km R 100 R 200 R 300
20 km R 150 R 300 R450
30 km R 200 R 400 R 600
1.2. Bepaal die koste om 10 km af te lewer met 'n medium (2)
1 bussie (Klas 2).
1.2. As die afleweringskoste met 'n Groot Bussie (Klas 3) (2)
2 R300 was, skryf die afstand wat afgelê i neer.
1.2. Skryf die afleweringskoste vir 'n klein bussie (Klas 1) (2)
3 neer as 'n vereenvoudigde verhouding tot 'n medium
bussie (Klas 2) vir 20 km.
Bl 2/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller CHR SMI
Graad: 11 Vak WISK GELET Datum: NOV 2024
, Bl 3/ 10 www.summariessa.co.za Opsteller CHR SMI
Graad: 11 Vak WISK GELET Datum: NOV 2024