Besigheids
sektore
Onderwerp 6
, Die primêre sektor fokus op aktiwiteite wat verband hou m
onttrekking/ ontginning/verbouing/oes van natuurlike
hulpbronne/grondstowwe.
Dit word dikwels na verwys as ontginning/onttrekking nyw
aangesien dit die verkryging van natuurlike
hulpbronne/grondstowwe behels.
Primêre Die primêre sektor is afhanklik van die natuur/die natuurlik
sektor omgewing omdat dit die aarde se natuurlike hulpbronne, g
minerale en plantegroei benut/ gebruik.
Die primêre sektor speel ‘n kritieke/noodsaaklike rol in pro
aktiwiteite, want daarsonder sou verdere produksie-aktiwi
onmoontlik wees in die sekondêre sektor.
, Die sekondêre sektor fokus op aktiwiteite wat verband hou met
die produsering/vervaardiging van produkte.
Dit gebruik die natuurlike hulpbronne/grondstowwe wat deur
die primêre sektor verkry word en voeg waarde daaraan toe.
Sekondêre Daar word dikwels na die sekondêre sektor verwys as
vervaardigings nywerhede omdat waardevolle produkte
geskep/vervaardig/geproduseer word sodat hierdie produkte ‘n
sektor sinvolle funksie/doel vir kliënte en verbruikers kan dien.
Dit transformeer/omskep/verwerk natuurlike
hulpbronne/grondstowwe in betekenisvolle produkte/semi-
finale produkte.
Die sekondêre sektor speel ‘n belangrike/kritieke rol omdat nie
alle hulpbronne in hul natuurlike toestand funksioneel/bruikbaar
is nie en verdere verwerking vereis.
, Die tersiêre sektor fokus op aktiwiteite wat verband hou
verskaffi ng van fi nale produkte en dienste aan verbru
kliënte.
Dit word dikwels na verwys as die dienstesektor omdat
verskeidenheid/ diverse reeks kommersiële dienste aa
Tersiêre verbruikers/kliënte verskaf word.
sektor:
Die tersiêre sektor behels alle aktiwiteite wat daarop ge
om die verspreiding van produkte/dienste moontlik te m
Dit speel ‘n unieke en onderskeidende rol omdat dit na
hulpbronne en grondstowwe wat ingesamel en getrans
is, aan verbruikers/kliënte beskikbaar stel.
Besighede in die primêre-/sekondêre sektore maak sta
tersiêre sektor om hul produkte/dienste op ‘n
gerieflike/effektiewe/doeltreffende wyse aan verbruiker
beskikbaar te stel.