Onderwerp 7
,Eenheid 7.1 Gehalte en gehalte-konsep
,Gehalte
• Gehalte is die vermoë van ‘n produk of diens om die
spesifi eke behoeftes van verbruikers te bevredig.
• Dit word gemeet aan spesifi eke kriteria soos fi siese
voorkoms, betroubaarheid, duursaamheid,
volhoubaarheid en naverkoopdiens.
• Die doeltreffendheid van dienste en die vermoë om ‘n
effektiewe uitkoms te verskaf sonder te veel vertragings.
, Gehaltebeheer
• ‘n Stelsel wat verseker dat daar aan die verlangde
gehalte voldoen worddeur die finale produk te inspektee
om te verseker dat dit aan die vereiste standaarde
voldoen.
• Sluit in die stel van teikens, meting van prestasie en die
neem van regstellende maatreëls.
• Nagaan van grondstowwe, werknemers, masjinerie,
vakmanskap, produksie en prosesse om te verseker dat
hoë gehaltestandaarde gehandhaaf word.