FISIESEWETENSKAP
Meganika [vektore in 2 demensies]
Skalaar: dit is n fisiese hoeveelheid met net groote
Vektor: dit is nfisiese hoeveelheid met goote en
rigting
Tweedimensionele vektore ontbind in komponente:
x-komponent[Fx] en die y-komponent[Fy]
o X= horisontaal
o Y= vertikaal
Voorwerpe op die skuinsvlak: die gravitasie is nie
ewewydig of loodreg ten opsigte van die vlak nie
Nie kontak kragte: dit werk oor n afstand bv,
[magnetiese,elektrostaties,gravitasie]
Kintak kragte: die voorwerpe moet aan mekaar
raak bv, [toegepaste krag,wrywings krag,normal
krag,spanning]
Toegepaste krag [F of Ftoegepas]: Is die krag wat die
oppervlakte op die voorwerp uit oefen.
Wrywings krag[Ff of f]:Die krag werk die rigting
van beweeging tee.
, Faktore wat wrywingskragte beinvloed: -normaal
krag
-growwe
oppervlaktes
verhoog “f”
Statiese wrywing: Is die wrywingskrag van een
kontak oppervlakte op n ander waneer daar geen
relatiewe beweging is tussen die 2 voorwerpe nie.
FORMULE: fs[maks] = .FN fs[maks] - statiese f
- statiese f koeffisient
FN - normaalkrag
Kenetiese wrywing: Is die wrywingskrag wat n
oppervlakte op n voorwerp uitoefen waneer die
voorwerp beweeg
FORMULE: fk = . fn f - kenetiese wrywing F
F - normaal F
-kenetiesewrywings
koeffisient
Netto krag: Is die vektorsom van al die kragte wat
op n voorwerp inwerk. FORMULE: Fnet= Fres=
Vektorsom.
Voorwerp is in ewewig as?? - dit in rus is[statiese
wrywing
- teen n konstente snelheid beweeg
, Ewewig: die ruseltante is nul.
Meganika[Newton bewegingswette]
1ste wet van beweging/traagheidswet: n Voorwerp
sal in n toestand van rus bly of teen n konstante
snelheid bly beweeg, tensy n netto krag daarop
inwerk.
Simboolvorm: Fnet = 0N
Traagheid: Is die weerstand van n voorwerp wat
enige veranderingein sy toestand van beweeging of
rus teenstaan.
Die massa van n voorwerp is n maatstaaf van sy
traagheid.
2de Wet van beweging: As n netto krag op n
voorwerp inwerk, sal die voorwerp in die rigting
van die netto krag versnel.
Versnelling is dierek eweredig aan die netto krag
en omgekeerd eweredig aan die massa van die
voorwerp.
Versnelling: Is die tempo van verandering van n
voorwerp se snelheid.