Tyd / Time: 1 uur
Punte / Marks: 50 punte
Graad / 11
Grade:
Vak / Subject: Toerisme
Vraestel / Taak 5 Toets
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Algemene instruksies vir die skryf van toetse | General instructions for the writing
of exams:
1. Gaan vinnig deur jou hele vraestel.
2. Lees ‘n vraag 2x deur voor jy daarmee begin.
3. Maak seker jy antwoord alle vrae.
4. Skryf netjies en leesbaar.
5 As jy te veel sukkel met ‘n vraag, beweeg aan na die volgende vraag en kom terug
nadat alle ander vrae beantwoord is.
6. Vir langer vrae, maak seker jy beplan jou antwoord voordat jy begin skryf.
7. Vir enige antwoord langer as 1-2 woorde, skryf altyd in volsinne.
8. Maak seker elke punt verwys terug na die sentrale vraag.
9. Gebruik die korrekte grammatika, spelling en leestekens na die beste van jou vermoë.
10. As jy ‘n fout maak, trek dit duidelik dood met ‘n enkel, netjiese lyn en skryf die
korrekte antwoord neer.
11. Nommer die antwoorde korrek volgens die numering stelsel in hierdie vraestel.
12. Stel jou antwoorde korrek voor volgens die instruksies van elke vraag.
Baie sterkte met jou eksamen!
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NatReitman
Author: n
Graad / 11 Vak / Tourism Datum / Date: 2024/09/02
Grade: Subject:
, AFDELING A: KORT VRAE
VRAAG 1
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommer
(1.1-1.5) in die ANTWOORDEBOEK NEER, byvoorbeeld 1.6 D.
1.1 Watter media-instrument word nie in bo-die-lyn-promosietegnieke
gebruik nie:
A. Televisie
B. Koerant
C. Persoonlike verkope
D. Radio
(1)
1.2 Die geldeenheid van Zambië is die:
A. Dinar
B. Kwacha
C. Rand
D. Sjieling
(1)
1.3 Watter een van die volgende nasionale parke kan in Malawi gevind
word?
A. Hlane Royal Nasionale Park
B. Liwonde Nasionale Park
C. Etosha Nasionale Park
D. Hwange Nasionale Park
(1)
1.4 'n __________________ is 'n reisplan wat enigiemand kan gebruik. In
die praktyk gebruik reisagente dit om toere te adverteer.
A. Logiese reisplan
B. Algemene reisplan
C. Persoonlike reisplan
D. Toepaslike reisplan
(1)
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NatReitman
Author: n
Graad / 11 Vak / Tourism Datum / Date: 2024/09/02
Grade: Subject:
, 1.5 Mana Pool’s nasionale park is in die noordelikste deel van watter
land?
A. Zambezi
B. Zambië
C. Mosambiek
D. Zimbabwe
(1)
(5)
VRAAG 2
Pas die beskrywings in kolom B by die terme in kolom A. Skryf SLEGS die
nommer (2.1-2.5) en die letter wat jy gekies het DUIDELIK neer. Byvoorbeeld
2.6 G
KOLOM A KOLOM B
2. Reisplan A) Voorberei vir 'n spesifieke kliënt
1
2. Persoonlike reisplan B) Verwys na basiese reisplan
2
2. Toer plan C) Geskrewe plan of skedule vir toeriste om te
3 volg
2. Logiese toerplan D) Geskryf in paragraafvorm
4
2. Inklusiewe toer E) Praktiese dag-tot-dag reëlings van 'n reis
5
F) sluit verblyf en vervoer in
(5)
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / NatReitman
Author: n
Graad / 11 Vak / Tourism Datum / Date: 2024/09/02
Grade: Subject: