100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary RTT Graad 10 tot 12 Definisie Flashcards

Rating
-
Sold
-
Pages
48
Uploaded on
07-09-2024
Written in
2024/2025

Hierdie dokument het flashcards, asook ander addisionele inligting van graad 10 tot 12 RTT, wat baie hulpvaardig is vir die Matriek eksamens.

Institution
Module











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
September 7, 2024
Number of pages
48
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Selflaaiproses (Booting) is die proses wat op
Beskryf die proses van 'n rekenaar wat
'n rekenaar plaasvind wanneer dit die
aanskakel
bedryfstelsel laai.




Wat is die betekenis van 'n BIOS op 'n BIOS is stel instruksies wat op 'n ROM chip op
rekenaar? die moederbord gestoor word.




As jy ekstra USB poore nodig het, kan jy ʼn
Wat is die doel van 'n USB hub?
USB hub kry wat eksra poorte verskaf.




'n Reghoekige area op die skerm wat die
Definieer 'n venster op 'n rekenaar
inhoud of afvoer van 'n program vertoon.




Laserdrukkers werk soos 'n fotostaatmasjien
Wat is die funksie van 'n laserdrukker?
en gebruik toner in plaas van inkstofhouers.




Wat is die betekenis van 'n tekstboks op 'n
Kontrole waarin gebruiker inligting kan tik.
rekenaar?

, Sleutel (of 'n kombinasie van sleutels) wat vir
Beskryf die term 'kortpadsleutels'
sekere opdragte gebruik kan word.




Wat is die doel van 'n stoor of bergingstoestel Apparatuur wat gebruik word om programme
op 'n rekenaar? en data (permanent) te stoor.




Ergonomika is die studie van mense se
Definieer 'n ergonomika in die konteks van werkomgewings, en ook die ontwerp van
rekenaargebruik daardie werkomgewings om hulle so gemaklik
en veilig as moontlik te maak.




Die tyd wat dit neem om 'n pixel van een
Wat is die betekenis van 'n reaksie tyd op 'n
kleur na 'n ander te verander en word gemeet
rekenaar?
in millisekondes.




'n Lêergids is 'n stoorplek of 'n houer waarin
Beskryf 'n lêergids. jy jou lêers of verdere lêergidse op 'n
stoormedium kan stoor.




PDF (Portable Document File) lêers word
gebruik om dokument-lêers te versprei,
omdat hulle nie vereis dat die program
Wat is 'n PDF-lêer?
waarmee die dokument geskep is op die
rekenaar geïnstalleer moet wees om dit te
kan lees nie.

, 'n Lêergids wat binne 'n ander lêergids
Definieer 'n sub-lêergids.
voorkom.




Biometriese sekuriteit is tegnologie wat 'n
unieke biologiese eienskap van 'n mens, soos
Wat is 'n biometriese sekuriteit? jou vingerafdruk of die irispatroon van jou
oog, kan skandeer en vir identifikasie kan
gebruik.




'n Firewall tree eenvoudig as 'n versperring
tussen die rekenaar/netwerk en die Internet
Hoe werk 'n firewall?
op om die toegang tot en vanaf die rekenaar
te beheer.




Lokale area netwerk wat net beskikbaar vir
Beskryf die term 'Intranet'. werknemers binne ’n sekere instansie of
regeringsdepartement.




'n Keylogger hou rekord van sleuteldrukke
wanneer jy tik. Hulle kan sensitiewe inligting
Wat is 'Keylogger'? soos wagwoorde registreer en na ’n
derdeparty toe aanstuur (om vir misdaad /
bedrog te gebruik.




Wanneer iemand anders se woorde of idees
Wat is die betekenis van 'Plagiaat'? gebruik word, sonder om erkenning aan jou
bron te gee.

, Bied ’n verskeidenheid Internetdienste vanaf
Definieer 'Portaalwebtuiste'. een plek aan; dien as toegangspunt tot ander
inligting wat op die WWW beskikbaar is.




'n Soekenjin is ’n program wat na dokumente
op die Internet soek, deur van sleutelwoorde
Hoe werk 'n Soekenjin (Search engine)?
of frases wat deur die gebruiker ingetik word,
gebruik te maak.




Sosiale ingenieurswese (‘Social engineering’)
is die aksie om mense te mislei om
Wat is 'Sosiale ingenieurswese'?
vertroulike inligting te verkry vir bedrieglike
doeleindes.




Tabbed browsing stel jou in staat om ’n klomp
webblaaie op aparte tabs van dieselfde
Wat is die doel van 'Tabbed browsing'?
webblaaier gelyk oop te hê. So kan jy vinnig
tussen die verskillende blaaie beweeg.




'n Tuisblad is die eerste webblad van ’n
webtuiste en dit bevat inligting oor die
Beskryf die konsep van 'Tuisblad (Home
webtuiste se doel en inhoud. Dit verskaf ook
page)'.
skakels na ander webblaaie, webtuistes en
dokumente.




'n URL is ’n alfa-numeriese webadres wat
gebruik word om hulpbronne soos
Wat beteken 'URL (Uniform Resource
webbladsye, dokumente en lêers wat op
Locator)'?
webbedieners op die web gestoor is, te
identifiseer.
$5.23
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
hpottie

Get to know the seller

Seller avatar
hpottie
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
1 year
Number of followers
0
Documents
1
Last sold
-

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions