Skakeling
SERIE PARALLELLE
Wat beteken dit?
1. Daar is net 1 elektriese pad vir die 1. Daar is meer as 1 elektriese pad vir die
vloei van lading. vloei van lading.
2. Die stroom in die stroombaan is oral 2. Die stroom vertak en die stroom
dieslefde. verdeel.
3. Meer as 1 pad wat gevolg kan word
Hoe meer selle in ? geskakel word, hoe ?
1. Sterker is die stroom (die stroom 1. Totale stroom bly dieselfde
verhoog)
2. Daarom brand die gloeilamp helderder. 2. Gloeilamp bly dieselfde
Hoe meer gloeilampe in ? geskakel word, hoe ?
1. Totale weerstand verhoog 1. Totale weerstand verlaag
2. Totale stroom verlaag 2. Totale stroom verhoog
3. Gloeilampe brand dowwer 3. Gloeilampe brand helderder
Indien n Gloeilamp blaas ?
1. Stroombaan word onderbreek, al 1. Stroombaan word nie onderbreek
die gloeilampe gaan dood nie, al die gloeilampe brand nog
Energie – omskakeling in Voorbeelde van weerstand:
gloeilamp is: Gloeilampe, elemente in ketels,
Elektriese
ligenergie
UITSET-
→
EN INSETTOEBEHORE
warmte- en geisers, verwarmers en stowe.
LED(Lig-emissiediode) Fotosel Deurklokkie /
Energie – omskakeling in sel Gonser
Werking
n Apparaat waar elektriese Absorbeer lig en lewer Werk met behulp van n
energie in ligenergie elektriese krag. elktromagneet wat teen
verander 60Hz vibreer.
Energie-omskakeling
Elektriese enrgie → Ligenergie → elektriese Elektriese energie →
ligenergie energie magnetiese energie →
bewegings energie →
klankenergie
Gebruik
Gloeilampe Sakrekenaar Klokkie
Afstandbeheer
STROOMELEKTRISITEIT
Elektriese stroom is:
Die aanhoudende vloei van lading
Lading is: