AFK1502
Basiese teksvaardighede
Onderwerp 1:
Studie-eenheid 1:
Komunikasie in ons samelewing
-die kommunikasienetwerk bereik die mees afgelee plekke op aarde
Beroepslui in verskeindenheid beroepe spandeer dikwels meer as die helfte van
hulle tyd aan kommunikasieaktiwiteite soos:
- Bywoon van vergaderings
- Van voer van telefoongesprekke
- skryf van briewe, epsos, memorandums en verslae
- aanbied van mondelinge voorleggings
dus reg beweer ons leef in tydperk waar kommunikasie sentraal staan.
Tegnologie alleen lei nie tot beter komunikasie nie
-klagtes oor doeltreffendheid van hierdie kommunikasie het nie verminder nie, ten
spyte groot tegnlogiese vordering.
Klagtes oor:
- Onverstaanbare briewe
- Vorms en verslae
- Vergaderings waarin struktuur ontbreek
- Swak voorligtingtekste
- Ondoeltreffende handelinge
-Tradisionele taalonderwys het kommunikasie vaardighede verwaarloos
Klagtes gaan oor skoliere en student se onvermoë om te kan:
- Spel
- Formuleer
- Struktureer en logies te argumenteer
-Min tyd word bestee aan kommunikasie vaardighede
Kommunikatiewe benadering tot taalonderrig word al dekades gevolg oorsee.
Benadering sluit in:
- Amerikaanse tradisie
o Staan beked as
Speech communication
Document design ( teksontwerp)
- Nederlandse Tradisie
o Staan bekend as
, Taalbeheersing
Teksontwerp
Kommunikasiedoelwitte:
Drie doelwitte wat meeste voorkom in kommunikasie:
- Inligting
o Oor sake/ gebeure oor te dra
Doel van:
Boeke, tydskrifte, korrespondensie en brosjures.
o Verwys as Informatiewe tekste.
- Oorreed:
o Politieke toesprake, advertensies, voorligtekste
Doel van:
Standpunt te maak/ standpunt te versterk
Gerdrag te verander
o Verwys na oorredende/ persuasiewe tekste
- Instruksies:
o Doel van:
Handleiding gee
Gebruiksaanwysings
o Verwys na instuktiewe tekste
Die skrywer van die teks bepaal gewoontelik die kommunikasiedoelwit
Leser se doelwitte kan verskil van die skrywer sin
Hoe weet ‘n mens nou watter doelwit die skrywer met ‘n teks
gehad het? Ons kan dit rekonstrueer uit ‘n aantal leidrade,
waarvan tekstipe en teksinhoud die belangrikste is.
Tekstipe as leidraad vir kommunikasie
- Inhoud is die leidraad
Onderskeidende kenmerke waaraan jy tekstipe kan herken:
- Inhoud
- Register
- Struktuur
- Vorm
- Tipografie
- Uitleg