• Arbeid verrig op voorwerp
wanneer krag op die voorwerp
uitgeoefen word, en dit beweeg
in die rigting van krag. Netto arbeid gedoen
• W = F x ∆𝑥 x cos θ
• Arbeid – skalaar. • Meer as een krag terselfdertyd op 'n liggaam inwerk –
• SI-eenheid vir Arbeid – Newton- netto arbeid (Wnet) die arbeid wat die netto krag
meter genoem joule. verrig, dus Wnet= Fnet ∆x cos θ
Sample M1: E3:
Arbeid, energie
en drywing (A)
Summaries after sample
Gevalle waarin arbeid gedoen word of
nie gedoen word nie
Positiewe en Negatiewe arbeid
• Positiewe arbeid – F in bewegingsrigting – verhoog
sisteem se energie.
• Negatiewe arbeid - F in die teenoorgestelde rigting
van beweging - verminder sisteem se energie.
• Arbeid word slegs verrig wanneer krag op voorwerp inwerk • Kragte uitgeoefen reghoekig tot beweging of geen
en voorwerp in kragrigting beweeg. beweging – geen W gedoen nie.
• As krag uitgeoefen word teen 'n hoek met bewegingsrigting • Kragte uitgeoefen teen 'n hoek met
– slegs die komponent van krag parallel met bewegingsrigting – slegs F parallel met
bewegingsrigting werk wel. bewegingsrigting arbeid wel.
• Arbeid gedoen in die opheffing van voorwerpe: W = mg x h
GR12 FW K2-M1 Breinkaart Ken en Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Sample
Summaries after sample