100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4.2 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary toerisme GR12 notas

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
28
Geüpload op
07-08-2024
Geschreven in
2024/2025

toerisme GR12 notas (toerisme GR12 notas)

Instelling
Vak










Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
7 augustus 2024
Aantal pagina's
28
Geschreven in
2024/2025
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

Toerisme


Toerisme
Graad 12
Opgesom deur skool_notas

, Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie

B i n ne l a n d s e , s t r e e k s - e n i n t e r n a s i o n a l e t oe r i s m e

Wêreldgebeurtenis
→ ’n Wêreldgebeurtenis is ’n georganiseerde gebeurtenis waarby mense uit lande van regoor die wêreld
betrokke is.
→ Daar is baie verskillende soorte wêreldgebeurtenisse en hulle kan baie mediaaandag trek.

Sportgebeurtenisse
→ Sporttoerisme verwys na reis met die doel om óf sport te kyk óf daaraan deel te neem, en in die proses weg
van die gewone omgewing te bly.
→ Sporttoerisme is ’n vinnig groeiende sektor van die wêreldwye reisbedryf en dra jaarliks 600 miljard dollar tot
die wêreldekonomie by.
→ Sportgebeurtenis-toerisme verwys na die besoekers wat ’n stad besoek om sport te kyk.
→ ’n Voorbeeld hiervan kan tydens die Olimpiese Spele gesien word.
→ ’n Reuse-aantal toeriste besoek elke Olimpiese gasheerland.

Voorbeelde van groot internasionale sportgebeurtenisse
→ Die Olimpiese Spele is die grootste sportgebeurtenis ter wêreld.
→ Die FIFA Sokkerwêreldbekertoernooi is die tweede grootste sportgebeurtenis ter wêreld.
→ Die Tour de France- etstoer is die derde grootste sportgebeurtenis ter wêreld en vind hoofsaaklik in Frankryk
plaas.
→ Wimbledon is ’n gesogte internasionale tennistoernooi wat elke jaar in Londen se voorstad Wimbledon
gespeel word.
→ Die Comrades-marathon is die wêreld se grootste ultramarathon.
→ Dit vind elke jaar in Mei of Junie tussen Pietermaritzburg en Durban in KwaZulu-Natal plaas.

Ander gebeurtenisse
Die G8-beraad
→ Hierdie is ’n forum vir die regerings van agt van die wêreld se grootste ekonomieë: Frankryk, die Verenigde
State van Amerika, die Verenigde Koninkryk, Rusland, Duitsland, Japan, Italië en Kanada.
→ (Dit sluit egter twee van die werklike agt uit, naamlik China, 2de, en Brasilië, 7de).
→ Die afgelope paar jaar het die “Plus Vyf-lande”, naamlik Brasilië, die Volksrepubliek van China, Indië,
→ Mexiko en Suid-Afrika die geleentheid as gaste bygewoon.

Berade oor klimaatsverandering
→ Berade oor klimaatsverandering probeer maniere vind waarop koolstofvrystellings en besoedeling
wêreldwyd beperk kan word.
→ In 2000 is die Suider-Afrikaanse Ekonomiese Spitsberaad in Durban gehou.
→ In 2011 is die VN se Beraad oor Klimaatsverandering ook in Durban gehou.

Toerisme-indaba
→ Die woord “indaba” is ’n Zulu-woord wat beteken “’n vergadering van die oues”, maar dit word ook as ’n
algemene term vir vergaderings, uitstallings en konferensies gebruik.
→ Die Toerisme-indaba is Suid-Afrika se toonvenster vir toerisme.
→ Dit is die grootste handelsuitstalling vir inkomende reise na Afrika en word jaarliks gehou.

Die invloed van wêreldgebeurtenisse op internasionale toerisme
Positiewe invloed
→ Korttermyn- ekonomiese voordele sluit in groter besteding by hotelle, restaurante en winkels en die skepping
van tydelike werk.
→ Langtermyn- ekonomiese voordele sluit in ’n toename in internasionale toerisme en investering as gevolg van
die feit dat die naam wêreldwyd meer bekend raak weens mediadekking.
→ Lei tot ’n positiewe invloed op die verbintenis wat mense oor die lang termyn met diegasheerland het.

Negatiewe invloed
→ Dit kan die land ’n lang tyd neem om die skuld af te betaal wat weens die aanbieding van die gebeurtenis
aangegaan is.
→ Fasiliteite soos sportstadions wat spesiaal vir die gebeurtenis gebou is, is dalk nie geskik vir plaaslike gebruik
na die gebeurtenis nie.
1

, Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie
→ Ander fasiliteite wat gebou is om die internasionale toeriste te huisves wat die geleentheid bygewoon het,
kan dalk leegstaan as die aantal toeriste ná die gebeurtenis afneem.

Die invloed van die aanbieding van ’n wêreldgebeurtenis op die gasheerland
→ Die nalatenskap van die gebeurtenis kan die welstand en lewenstyl van inwoners van die gasheerland oor
die lang termyn verbeter.
→ Dit lewer ’n geweldige bydrae tot nasiebou, soos ons in Suid-Afrika gesien het toe ons die 2010 FIFA
Wêreldbekertoernooi aangebied het.

Die invloed op binnelandse toerisme in die gasheerland
→ Binnelandse toerisme neem af in die gasheerland tydens groot wêreldgebeurtenisse soos die Olimpiese
Spele, die FIFA Sokkerwêreldbekertoernooi of die Tour de France.
→ Tydens ’n wêreldgebeurtenis word plaaslike toeriste by die gewildste toeristeplekke vervang deur
buitelandse toeriste.

Die invloed op die ekonomie van die gasheerland
→ Die generering van valuta-inkomste.
→ Beleggings.
→ Die vermenigvuldigere ek soos geld wat deur ’n toeris spandeer word deur die ekonomie sirkuleer.
→ Ontwikkeling van infrastruktuur in die gasheerland.
→ Werkskepping.
→ Toekomstige groei in internasionale toerisme.

Die aanbieding van wêreldgebeurtenisse kan die volgende negatiewe invloede hê :
→ Fasiliteite wat vir die gebeurtenis gebou is, is dalk nie geskik vir plaaslike gebruik ná die tyd nie.
→ Binnelandse toerisme in die gasheerland neem gewoonlik af gedurende die gebeurtenis.
→ Besoedeling van gebiede in en om die plekke wat tydens die gebeurtenis gebruik word.
→ Moontlike veiligheidsrisiko’s.
→ Dit kan die land lank neem om sy skuld terug te betaal.
→ Konstruksiewerkers wat betrokke is by die bou van paaie en ander geriewe ter voorbereiding vir die
gebeurtenis, kan hulle werk verloor sodra die konstruksiewerk voltooi is.


P o l i t i e k e s i t u a s i e s e n o n v o o r s i e ne g e b e u r t e n i s s e v a n
internasionale belang

Politieke situasies
→ Politieke situasies is gebeure wat verband hou met die politieke gebeurtenisse in ’n land of streek,
byvoorbeeld burgeroorlog of terrorisme.

Onvoorsiene gebeurtenisse
→ Onvoorsiene gebeurtenisse is dinge wat gebeur sonder enige waarskuwing, byvoorbeeld aardbewings en
natuurrampe.

Voorbeelde van onlangse politieke situasies
→ ’n Toeris se persepsies van politieke onstabiliteit en veiligheid in ’n land beïnvloed hulle besluite of hulle
daarheen gaan reis of nie.

Burgeroorlog
→ ’n Burgeroorlog is ’n oorlog tussen opponerende groepe burgers van dieselfde land.
→ Burgeroorloë het onlangs in Libië, Egipte, Somalië en Kenia voorgekom.

Terrorisme
→ Terrorisme is die gebruik van gewelddadige optrede om ’n politieke doel te bereik.
→ Een van die mees beduidende terroriste-aanvalle die afgelope jare was die aanval op die
Wêreldhandelsentrum in New York op 11 September 2001.



2

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
elrilombard University of Pretoria
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
27
Lid sinds
1 jaar
Aantal volgers
4
Documenten
25
Laatst verkocht
2 weken geleden

5.0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen