GR 11 WISKUNDE KLASTOETS B: TRIG VERGELYKINGS
VRAAG 1 [20]
Bepaal die algemene oplossing van die volgende vergelykings.
Benader alle antwoorde korrek tot 2 desimale syfers.
1.1 4 𝑠𝑖𝑛2 𝛼 − 1 = 0 (4)
1.2 2 𝑐𝑜𝑠 2 𝜃 = 2 𝑠𝑖𝑛𝜃 + 2 (7)
1.3 8 cos 𝑥 − 3 sin 𝑥 = 0 (5)
1.4 cos(2𝑥 − 45°) = − sin(30° − 𝑥) (4)
VRAAG 2 [10]
Beskou die grafieke van 𝑓 (𝑥 ) = 3 tan 𝑥 𝑒𝑛 𝑔(𝑥 ) = 4 sin 𝑥;
vir 𝑥𝜖[−90°; 180°]
Bepaal die 𝑥-koördinate van 𝑓 en 𝑔 se snypunte by A en B. Toon
alle berekeninge. Wenk: stel die twee funksies gelyk.
TOTAAL: 30