100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary opsomming- visuele kuns graad 10

Rating
-
Sold
2
Pages
11
Uploaded on
08-06-2024
Written in
2023/2024

opsomming oor mesopotamie visuele kunst graad 10

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
June 8, 2024
Number of pages
11
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Hoofstuk 4 : Antieke beskawings
Mesopotamië:
Geboorteplek van beskawing
 Griekse woord wat beteken ‘mesos’- middle en ‘potamos’-rivier.
Tussen die Tigris en Eufraat riviere.
 Staan vandag bekend as Irak – vrugbare stuk grond.
 Verandering in menslike geskiedenis – mens beign produseer nie
net kos optel nie.
 Boerdery en diere mak maak.
 6000 v.C. gebruik hulle reeds besproeing en nie net reen water nie.




 3500 v.C. Sumeriese samelewing bewoon die gebied.
 Gebruik wiel en ploeg.
 Gemeenskappe groei.
 Groepe verdeel – belangrikste was goddiens , leierskap en arbeid.
 Ontwikkel politiek, wette en goddiens.
 Ruilhandel verval, geld, ekonomie ontwikkel.

 Eerste Sumeriese stede – stadstate- polities onafhanklik.
 Stede – apart- 11 verskillende stede en oorlog teenoor mekaar- deel
tale en kulture.
 Ontwikkel n sisteem van gode.
 Ontwikkel n sort skrif- wigskrif- vir opskryf van geskiedenis en
belangrike gebeure.
 Ontdekking van skryf het ekonomiese ontwikkeling versnel.

 Suidelike deel van Mesopotamie – Sumeriers regeer vir 1000 jaar.

1

,  Basis van die hele kultuur gevestig.
 Akkadiers oorweldig Sumeriers – korte duur.
 Babilon – groep Semitiese mense beheer geneem oor chaos.
 Ou Babiloniese ryk ontwikkel. 18de eeu – Hammarubi – Amoritiese
heerser. Area van Egipte en Persie.


Konings , goddiens en kuns.




 Leiers v Mesopotamie – verteenwoordigers van gode.
 Onsekerhede ten spyte van groei in samelewing.
 Grootverskeidenheid gode.
 Elke god – kreatiewe en destruktiewe kragte v. natuur – elke stad
het sy eie god en beskerming.
 Hierdie god was beskou as die eienaaar en die heilige heerser van
die gemeemskap en stad.


 Hiernamaals – wereld onder die aarde waarheen elkeen gaan na die
dood.
 Geen paradys na die dood – kon geluk ervaar of sterf as familielede
hulle nie eer met kos offers nie.
 Hoofdoel v. kuns - diens v. goddiens – magiese goddienstige
eienskappe.
 Kuns – gode te eer en beskerming.
 Kuns - konings te eer , diens van die gode.
 Kunstenaars dra vaardighede oor na een geslag tot geslag – hoogs
bekwame vakmanne.
 Kunstenaars voer rituele op wat bygedra het tot mag van
standbeelde asook manier waarop dit ‘lewe’ gekry het.

Pantheon van gode:
 An : god van hemel en aarde
 Enlil : god van die lug
 Enki : god van die vars water ; manlike vrugbaarheid en kennis
 Inanna : godin van seksuele liefde , vroulike vrugbaarheid en
oorlogvoering
 Ki : godin van die aarde

2
$8.27
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
strysie2190

Get to know the seller

Seller avatar
strysie2190
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
1 year
Number of followers
0
Documents
9
Last sold
2 months ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions