Kuns en Kultuur
DRUKKUNS
TEGNIEKE
Gravure Houtsneewerk ETS Litografie
Ontwerp word op n N Ontwerp wat Prent of ontwerp Graveer of teken
metaalplaat gesny deur n skerp op metaal werk op n metaal
of gekerf en met n instrument uit n gegraveer met op klip oorgedra
drukpers van die blok hout gekerf behulp van suur in deur drukwerk.
plaat gedruk word. dele laat inbrand.
Die verhewe areas Met behulp van
word met ink drukpers gedruk.
gesmeer. En dan op
n sagte Ink loop in gekrapte
ryspapier/papier lyne in deur suur
gedruk. gemaak.
Suurbestaande
vermis op plekke
waar nie gekrap is
nie.
1
, William Hogarth
Gin Lane
N Engelse kunstenaar van die laat 17de eeu, hy het n groot invloed gehad op die hervorming wat in
die samelewing van daardie tyd nodig was.
Sy Gravure genaamd Jenewerlaan (Gin Lane) toon die negatiewe uitwerking van alkoholisme en
verslawing aan jenewer op die arm mense van sy tyd.
1. Storie of gebeure in afdruk.
Die mense in die gravure is voor n drinkplek, wat daarop dui dat hulle dronk kan wees.
Die pandjieshouer se teken dui daarop dat hulle moontlik hulle besittings verpand het om
drank by die kroeg te koop.
2. Maatskaplike kwessie.
Die mense is arm en hanteer hulle honger en armoede deur te drink.
Die skandelike gedrag word deur verslawing veroorsaak.
3. Kunselemente.
Die lyn is fyn en gedetailleerd.
Tonale kontraste is hoofsaaklik grys en wit.
Die geboue het n defnitiewe herkenbare vorm en die mense het realistiese vorms en
posering. Die kruisarsering van die fyn lyne skep n oppervlaktekstuur vir die afdruk en help
met fyn detail.
4. Ontwerpbeginsels
Die balans van die kompetiesie word verkry deur die gebruik van geboue as die agterdoek vir
die aksie wat deur die figure verskaf word.
Die fyn lyne verskaf oppervlakeenheid. Die wit areas skep klem en kontras.
2