Droomdelwers Temas
1
, Droomdelwers Temas
TEMAS
ARMOEDE
• Kêppies se pertinent dat die mense van Vlaktevlei nie hoog lewe nie.
• Hulle leef van die sout en die soutpanne en visvang.
• Al is daar armoede in Vlaktevlei, leef die mense met ’n trots en ’n waardigheid.
• Daar is ’n tevredenheid wanneer hulle na die televisie-uitsending “oppie mep” is. Tydens
die betogings is hulle dreunsang: “Vlaktevlei laat hom nie vertrap nie!” (bl. 110)
GODSDIENSTIGHEID
• Die kerk en die skool is in die middel van Vlaktevlei.
• Kêppies noem dit die hart van die mense.
• Gerald-hulle doen nie ander werk as kerkwerk op ’n Sondag nie.
• Gerald verwys na die Vlaktevleiers as die “sout van die aarde”, ’n metafoor wat aan die
Bybelboek Matteus ontleen word en voortleef in die idiomatiese uitdrukking wat verwys
na mense wat ander help en verbeter deur ’n goeie voorbeeld te stel en ’n positiewe
invloed op hulle uit te oefen.
• Dit word, onder andere, bewys wanneer Rebekka in die hospitaal is nadat sy vir Denver
en Dhaggie uit die see gered het en die mense vir haar ’n biduur hou.
• Die kerk is tydens hierdie geleentheid voller as wat dit gewoonlik met Nagmaal is.
• Rebekka se begrafnis is die grootste begrafnis wat daar ooit op Vlaktevlei was.
• Een van die bewyse van Kêppies se gemak met sy godsdienstige oortuigings is die
sardoniese humor daaroor. Hy sê dat hulle in die Bybelse opdrag hulle oë opgeslaan het
na die berge - al het hulle nie eens ’n berg op Vlaktevlei nie.
PLATTELAND VERSUS DIE STAD
• Volgens Kêppies het Jamaina nooit regtig ’n Vlaktevleier geword nie.
• Sy was baie gelukkiger in Athlone en wil ten alle koste hê dat Gerald die beroep Atlantis
toe aanvaar.
• Johnnie Cupido, wat met sy stukkende Chev uit die stad op Vlaketevlei aankom, verander
volgens Kêppies hulle almal se lewens.
2