100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 8_Tegnologie_Kwartaal 2_Eksamen

Rating
-
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
31-05-2024
Written in
2023/2024

Strukture, Ratte, Grafika en Konvensies

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 31, 2024
Number of pages
10
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Gr8 – Tegnologie – Junie 2024
1. Strukturele onderdeel: verskillende dele van 'n struktuur om dit te
versterk
2. Kolomme: 'n vertikale, regop strukturele onderdeel (pilaar)
3. Elektriese torings: die strukture waaraan elektriese kragdrade gespan is
4. Balke: 'n sterk strukturele onderdeel wat gebruik word om gewig te dra;
gewoonlik oor 'n afstand
5. Boë: 'n strukturele versterkingtegniek met komponentey wat 'n gekurfde
lyn volg om 'n afstand te oorspan
6. Steunmure: n argitektoniese muur wat teen 'n ander muur gebou word
om dit te versterk
7. Stutte: 'n balk wat gebruik word om 'n struktuur te ondersteun of te
versterk
8. Ankers: sterk kabels wat gebruik word pom maste of brûe te ondersteun
9. Ankerkabel/tou: 'n tou of kabel om 'n voorwerp te stabiliseer wat
opgehys of laat sak word, of om enige iets vas te maak wat van posisie kan
verander
10. Binte: strukturele komponente wat spanning kan weerstaan
11. Dakkappe: raamwerk bestaande uit dakbalke, bindbalke en stutte om
dakke te ondersteun
12. Hoof- en hangstyl: hoofstylkappe het een sentrale stut, maar
hangstylkappe het twee stutte; hangstyłkappe kan langer afstande
oorspan.
13. Daksparre: skuins balke wat van die nok van die dak na die mure strek
14. Bindbalke: 'n horisontale balk wat struktuurdele bymekaar hou; 'n
versterkingstegniek.
15. Spanningkrag: kragte, bv. kompressie, wat spanning in strukturele
onderdele veroorsaak
16. Kompressiekrag: kragte wat van bo af op strukturele onderdele
uitgeoefen word
17. Skuifkrag: kragte wat veroorsaak dat strukturele onderdele skeur en dan
breek
18. Kruisverspanstukke: 'n balk wat diagonaal (byvoorbeeld van hoek tot
hoek) gebruik word om 'n raamwerk te versterk
19. Wringingkrag (torsie): kragte wat veroorsaak dat strukturele onderdele
inmekaardraai
20. Buigkrag: kragte wat veroorsaak dat strukturele onderdele buig

Definisie van raamstrukture
 Strukture word gewoonlik deur 'n skeletraam ondersteun wat 'n raam is wat hout, staal of versterkte
beton gemaak is.

,  Indien 'n struktuur uit meer as een deel bestaan, word elke deel van die struktuur 'n strukturele
onderdeel genoem.
 Hierdie onderdele sluit kolomme, balke, boë, steunmure, stutte, ankers, ankerkabels/tou en binte in.
 Al hierdie verskillende struktuurdele word ontwerp om verskillende kragte te weerstaan.


Doel van strukturele onderdele
In FIGUUR 2 word dakkappe van hout ondersteun vir addisionele sterkte.




 Staaldele het verskeie voordele bo houtdele:
baie sterker en kan swaarder laste dra, sterk winde trotseert en hulle kan nie maklik kromtrek, buig of
verwring nie.
 Een nadeel van staal:
dit kan roes indien dit nie vooraf met verf, vernis of was behandel of gegalvaniseer (met 'n lagie sink
bedek) word nie.

Identifiseer strukturele onderdele en die soort krag
 'n Krag is 'n aksie wat stoot of trek, wat veroorsaak dat 'n voorwerp se beweging of vorm verander.
 Die werklike uitwerking van 'n krag op 'n struktuur hang af van:
 die grootte van die krag. Hoe groter dit is, hoe groter sal die uitwerking op 'n struktuur wees.
 die rigting van die krag.
 die aanwendingspunt van die krag.
 Kragte wat veroorsaak dat strukture ingee is
 spanningkrag is 'n trekkrag
 kompressiekrag is 'n drukkrag
 skuifkrag is 'n skeurkrag
 wringingkrag (torsie) is 'n draaikrag –
 buigkrag is 'n krag wat strukture buig.
 Struktuurkragte kan op enige raamstruktuur inwerk en daartoe lei dat 'n struktuur meegee.

1. Vermoeidheid: die verswakking of afbreek van materiaal weens langdurige spanning of klimaat
toestande bv. erosie
2. Breking: structure kraak of breek
3. Buiging: strukture trek krom
4. Omtuimeling: strukture val om

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
3 months ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions