Eenheid 1: Veranderinge in Brittanje gedurende die Industriële Revolusie
Kapitaal: Geld + eiendom wat meer geld kan maak.
Industriële revolusie: Duisende mense het in myne + fabrieke gewerk.
Rykdom van Slawehandel (maniere waarop slawehandel mense in Brittanje ryk gemaak het)
Trans-Atlantiese slawehandel ekonomiese winste vir Amerika + Brittanje gelei.
Slawe gevang om in Amerikas se plantasies te werk:
Katoenplantasies
Suikerplantasies
Tabakplantasies
Slawe vir gewere geruil.
Britse slawehandel 245 jaar geduur.
Britse slawehandelaars 10 000 seetogte na Afrika geneem.
3,4 miljoen slawe uit Afrika na Amerikas geneem.
Kolonies het katoen na Brittanje gestuur vir vervaardiging.
Ekonomie voor die Industriële Revolusie-boerdery-ekonomie en kothuisnywerhede
Landbou:
Belangrikste ekonomiese akt. in Brittanje. (1700’s)
Werk vir wamakers + gereedskapmakers + vervaardigers.
Luukses: Duur goedere wat jy wil hê maar nie nodig is nie.
Tee
Suiker
Rys
Skaapboerdery was belangrik.
Kothuisnywerhede: Gewone huis waaruit eienaars werk.
Brood
Bier
Klere
Leerprodukte
1
, Mense het in vrooë 1700’s:
Geleer van grond se produksie
Goedere in huise/werkswinkels gemaak
Hele lewe lank in dieselfde dorp gewoon
Beter dieet + mediese sorg = het mense langer gelewe.
Om meer voedsel te produseer misstowwe + planters gerbuik.
Britse boere het na kolonies getrek vir meer handel.
Wat die industriële Revolusie behels
Massaproduksie: Grootmaat van dieselfde produkte word in ‘n kort tydperk gemaak.
Belangrikste uitvindsel van die Industriële Revolusie: Stoomenjins
Stoomkrag massaproduksie in fabrieke moontlik gemaak.
Stoom het krag voorsien aan treine + stoombote.
Revolusie: Proses wat die samelewing drasties verander.
Industriële Revolusie 1700’s in Brittanje begin.
Sosiale veranderinge gedurende die Industriële Revolusie
Middelklas het ontwikkel:
o Dokters
o Prokureurs
o Onderwysers
o Handelaars
Werkers georganiseerd geraak beter lone en werksomstandighede vereis.
Mense het meer geld verdien.
Kinders is skool toe.
Verdtedeliking en verandering van lewensomstandighede
A.g.v. Industriële Revolusie het Manchester + Birmingham ontwikkel. (stede)
Huise naby aan fabrieke sodat werkers werk toe kan loop.
A.g.v. vuile dorpe het pokke + disenterie uitgebreek.
1832: 31 000 mense van Brittanje dood aan cholera.
Myne en fabrieke, en kinderarbeid in meule en myne.
2