100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Gr 8 EBW_Kwartaal 2_Eksamen

Rating
-
Sold
1
Pages
17
Uploaded on
23-05-2024
Written in
2023/2024

Regering, Nasional Begroting, Lewenstandaarde, Markte, Produksiefaktore

Institution
Course

Content preview

Afbakening Graad 8 Besigheids

 Afdeling A:
15 Punte (Alle Hoofstukke)
 Afdeling B:
20 Punte (Nasional Begroting, Lewenstandaarde, Markte)
 Afdeling C:
15 Punte (Produksiefaktore)
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------
------------------------
Regering - BL. 7-18
(Kort vrae)

1. Wat is n Regering of Owerheid
 Groep mense wat die burgers v.d land regeer
 Regering stel wette en beleide op om die order in die land te handhaaf
 SA is Demokraties - Dus verkies die landsburgers, wat stemreg het, die
mense wat beheer oor die land uitoefen
 Taak van die Regering - Om te sorg dat daar genoeg geld vir die
verskaffing van dienste en infrastruktuur is
 Hierdie inkomste verkry die staat deur belastings te hef

2. Vlakke van die Regering of Owerheid
 Nasionale regering
 Provinsiale regering
 Plaaslike regering

2.1NASIONALE REGERING (1STE VLAK VAN REGERING)
Bestaan uit 3 afdelings
 Kabinet (Uitvoerende gesag)
- Bestaan uit President, wat die hoof van die kabinet is, Adjunk-President
en Ministers
- Hierdie amptenare is verantwoordelik vir die land se daaglikse bestuur
- President stel n minister aan wat verantwoordelik is vir elke department

 Parlement (Wetgewende gesag)
 Bestaan uit 2 rade, Nadionale vergadering (NV) en Nasionale Raad van
Provinsies(NRVP)
- NV verteenwoordig die verskillende politieke partye en is
verantwoordelik vir die opstel van wette
- NRVP wat serseker dat al nege provinsies by die wetgewende proses
betrokke is

 Die Regbank
 Bestaan uit verskillende howe in die land
 Voorbeelde van howe:
- Konstitusionele hof/Grondwetlike hof
- Appelhof

, - Hooggeregshof
- Landdroshof
 Die regterlike tak verseker dat landsburgers die wet nakom

2.2PROVINSIOALE REGERING (2DE VLAK VAN REGERING)
 Is in beheer van 9 provinsies
 Premier is aan hoof van sake in elke provinsies
 Provinsiale regerings maak hul eie wette en beleid om bu die spesifieke
behoeftes van elke provinsies te pas
 Hierdie weete moet steeds binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse
Grondwet wees.
 Provinsiale regering word steeds gebind deur wette wat deur die
nasionale regering gemaak is
 Die onderstaande diagram dui die departemente wat die provinsiale
regering hanteer

2.3PLAASLIKE REGERING (3DE VLAK VAN REGERING)
 Bestaan uit minisipaliteite
 N Munisipaliteit is n distrik, dorp pf stad met n plaaslike regering
 Doelwitte van munisipaliteit:
- Maak seker dat basiese dienste soos water en elektrisiteitsvoorsiening
en behuising aan landsburgers voorsien word.
- Help die plaaslike regering om veilige, gesonde omgewing te skep
waarin landburgers kan bly
- Om maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling te bevorder
- Om n demokratiese en rekenpligtige regering vir plaaslike
gemeenskappe te verskaf.

3. Rol van verskillende vlkke v regering in huishoudings se gebruik van hulpbronne en
dienste
3.1NASIONALE REGERING
 President --> Kabinetminister --> Staatsdepartemente
 Departemente stel Staatsamptenare aan
 Hulle verseker dat dienste gelwer word wat in die behoeftes van
landburgers voorsien
 Staatsamptenare ontvang salaris van regering

 Dienste wat Nasionale Regering lewer
- Onderwys - bou skole en betaal onderwysers
- Staatshospitale en betaal salarisse aan personeel en dokters
- Verskaf sport- en ontspanningeriewe
- Verseker dat arbeidswetgewing bilik is teenoor werkers en werkgewers
- Bevorder Kuns en Kultuur
- Verseker dat vroue, kinders en gestremdes hulle volle potensiaal bereik
- Verseker veiligheid van burgers en besighede deur middel van die
polisie, korrektiewe dienste en weermag

,  Gebruik van hulpbronne:
- Menslike hulpbronne
- Regering werk saam privaatsektor om werkers op te lei en
werksgeleenthede te verhoog.
- Grondstowwe
- Natuurlike hulpbronne soos grond en minerale word deur wetgewing
beskerm. Wette verseker ook dat die omgewing bewaar word.
- Verskaf infrastruktuur vir paaie en vervoer. Dit verseker vinnige
verskuiwing van goedere.
- Betaal maatskaplike toelaes bv. ouderdomspensioen en bydraes vir
gestremdes uit belastings wat ontvang word.

3.2PROVINSIALE REGERING (TWEEDE VLAK VAN REGERING)
 Dienste wat Provinsiale Regering lewer
Die primier van elke provinsie stel lede van n uitvoerende raad (LUR'e) aan om
toe te sien dat die volgende dienste aan huishoudigns gelewer word
- Volgende dienste word gelewer:
- Water, sanitasie en elektrisiteit op n provinsiale skaal
- Gesondheid en opvoedkundige dienste soos provinsiale hospitale en
klinieke, onderwys en behuising bv. betaling van salarisse en
onderwysers en verpleegkundiges

 Gebruik van hulpbronne
- Maak seker dat die geld volgens die begroting wat van die nasionale
regering ontvang word, doeltreffend bestee word
- Verseker ook dat grond en natuurlike hulpbronne volhoubaar bestuur
word

3.3 PLAASLIKE REGERING (DERDE VLAK VAN REGERING)
 Die Provinsiale regering dra van hul verantwoordelikhede oor aan die
munisipaliteite
 Huishoudings betaal vir hierdie dienste wat dien as die inkomste van die
munisipaliteite, bv maandelikses water en ligte en erfbelasting betalings
 Speel n rol in die manier waarop goedere en dienste geproduseer en verbruik
word
 Dienste word aan die landsburgers deur munisipaliteite gelewer
- Elektrieseiteitsvoorsiening
- Water vir huishoudelike gebruik
- Stormwaterstelsels
- Riool en sanitasie
- Munisipale paaie
- Munisipale openbare vervoer
- Straathandel
- Slagpale en varsproduktemarkte
- Parke en ontspanningsgeriewe
- Vullisverwyder
- Brandweer

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 23, 2024
Number of pages
17
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
12
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
5 days ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions