Teg kwartaal 3 opsomming: 1 uur (70 punte)
Soorte lyne:
• Buitelyn: donker lyn, wys die finale skets
• Afmetingslyn: dikker aaneenlopende lyn, wys afmetings en skryf afmetings op lyn
• Konstruksielyn: dun aaneenlopende lyn om aansigte reg oor mekaar te teken (reel van
ooreenkomste)
• Middel/senterlyn: lang kort lyn gaan deur middel gedeelte van skets/middel dele op skets
• Projeksielyn: mag nie aan skets raak nie. Dun aaneenlopende lyn – ondersteun afmetingslyne
• Versteekte detail lyne: lyne wat jy nie kan sien wanneer jy na die voorwerp kyk nie. Dis so dik
soos buitelyne, maar is gebroke
• Golwende lyne: voorwerp is soms te lank om volle skets op bl te kry, so hulle breek dit op en net
begin en einde teken. Onderbrekings word met golwende lyn getoon (bl 9) (s vorm by sirkel en
golf by vierkant)
Kragte:
• Verwys na sterkte, krag of inspanning wat nodig is om iets te beinvloed/beweeg (meet in
Newton)
• Statiese krag: krag wat nie beweeg nie bv hangende lig is statiese krag op plafon in kamer
• Dinamiese krag: word op struktuur veroorsaak wanneer iets wat beweeg struktuur tref.
➢ Persoon op trampolien stilstaan = statiese krag op tramp. Persoon op en af spring =
dinamiese krag op tramp uit elke keer wat hy spring
➢ Dinamiese krag is groter as statiese krag
➢ Bewegende krieketbal oefen dinamiese krag op kolf. Dinamiese krag wat kolf tref =
meer as gewig van bal
• 5 soorte kragte:
➢ Druk/kompressie: persoon op stoel sit
➢ Trek/spannings: mense tou trek
➢ Skuif/skeer: sker wat papier knip
➢ Wring/draai: skroef met skroewedraaier draai
➢ Buigkrag: boekrak met swaar boeke op
Ratte:
• Tandratte: gebruik om beweging van 1 posisie na ander oor te dra.
Reguittandratte:
• Asse van ratte wat mekaar parallel verbind.
• Asse van dryfas en gedrewe as = parallel aan mekaar.
• Dra draaibewegings oor van 1 as na ander as wat parallel daarmee loop
• Verander nie tipe beweging nie (inset en uitset = draaibeweging)
, • Tussenrat is gebruik om beweging van ratte te sinchroniseer
• Tande = plat
• Dryfrat = insetrat (begin beweging)
• Gedrewe rat = uitsetrat)
• Eenvoudige ratstelsel draai inset en uitsetrat in teenoorgestelde rigtings
Keelratstelsels:
• Asse van tandrat = parallel, maar soms nodig om krag reghoekig oor te dra.
• So geval moet krag van dryfrat deur hoek van 90o aan gedrewe rat oor oorgedra word
• Keelratte loodreg ( 90o ) verbind (tande = skuins)
Tandstang en kleinratstelsels: (skuifhek)
• Stelsel bestaan uit plat rat + tandrat
• Posisie van kleinrat as = 90o ten opsigte van tandstang
• Stelsel sit draaibeweging om in lineere beweging. Soos die kleinrat draai, beweeg die tandstang
heen en weer
• Draaikrag wat kleinrat toepas kan vermeerder word deurdeurnsee van rat te vergroot
tandstang kleinrat