Kwartaal 2 - 2024
Vraestel 2
Totaal: 100 punte Tyd: 2 uur
Leerder se naam : ________________________________ Gr. 10: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit vyf vrae, beantwoord al die vrae.
Jy mag 'n nie-programmeerbare en nie-grafiese sakrekenaar gebruik.
Geen Tip – Ex mag gebruik word nie
Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
Sterkte!!
Onderwerpe wat in hierdie toets gedek word:
Parallelogram eienskappe, koördinaat meetkunde, trigonometrie
Vergelyking van 'n reguitlyn
Parallelle lyne
Trigonometrie, trigonometriese identiteite
Trigonometriese vergelykings, algebra
Sirkel eienskappe, stellings
Sirkel meetkunde, Pythagoras stelling
Raaklyne vir sirkels
Hoeke in sirkels
VRAAG 1
1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 11 Junie Vraestel 2
, In die diagram hieronder is A (0 ; 8), B (8 ; 2), C(2 ; -6) ( x ; y )hoekpunte van 'n
parallelogram. M is die middelpunt van AC. A C ^ B=θ .
1.1.1 Bereken die lengtes van AB en BC. (4)
1.1.2 Bepaal die koördinate van M. (3)
1.1.3 Bewys dat BM loodreg op AC is. (4)
1.1.4 Bewys dat A ^BC=90° (4)
1.1.5 Watter tipe driehoek is ∆ ABC ? (2)
1.1.6 Bepaal die oppervlakte van ∆ ABC . (2)
1.1.7 Bepaal die vergelyking van BM in die vorm van y=mx+c (3)
1.1.8 Bereken die grootte van die hoek θ . (4)
1.1.9 Bepaal die koördinate van D (2)
1.2 Bewys dat die punt (-4 ; 11) op die lyn 3 x+ 4 y =32lê. (3)
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 11 Junie Vraestel 2