LEERWERK
Kwartaal 3 werk
Bl 46 -47:
Weet hoe om die volgende terme te verduidelik:
1. Geboortesyfer -is die aantal geboortes per 1000 mense in een Jaar
2. Sterftesyfer – is die aantal sterftes per 1000 mense in een jaar
3. Bevolkingsgroeikoers – is die toename in daardie land se bevolking in een jaar
Bl 48 - 49
Weet hoe om die volgende terme te verduidelik.
1. Babasterftesyfer – is die aantal babasterftes per 1000 lewende geboortes
2. Lewensverwagting – is die gemiddelde aantal jare wat n person, vanaf geboorte tot
sterfte, kan verwag om te leef.
BL 52 -53 (Werk is in jou boek opgesom)
Weet hoe die volgende konsepte ‘n impak het op die geboortesyfer en kinders as
geheel.
•Kinders as deel van arbeidsmag.
Dit is wanneer kinders werk onder die ouderdom van 16, bv waar jy n person betaal om tuin
skoon te maak gaan jy n groot bedrag gee waar jy die kinders minder gaan betaal
•Geloofsoortuigings.
Sommige gelowe beskou dit as teen hulle geloof om geboortebeperking metodes te gebruik
soos bv Rooms-Katolieke. Die geboortesyfer in hierdie gelowe sal waarskynlik hoër wees.
•Ekonomiese status
In ryk gemeenskappe is die geboortesyfers lag want vrouens het toegand tot
geboortebeperking.
In armes gemeenskappe kan vroue moontlik nie by plaaslike klinieke kom vir geborrtebeperkings
te gebruik.
•Die koste van die grootmaak en opvoeding van kinders
Die stygende koste om n kind groot te maa ken op te voed laat mense bsluit om minder kinder
te he en die geboortesyfer daal.
Bl 52:
Sleutelwoorde:
1. Geboortebeperking – n metode wat gebruik word om swangerskap te verhoed