100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Seldeling

Rating
-
Sold
7
Pages
6
Uploaded on
09-02-2019
Written in
2018/2019

Ongelooflike opsomings wat al die werk in 'n meer sinvolle manier weerspieel. Die werk is so weerspieel dat mens beter verstaan wat sal lei tot die vermindering van tyd wat bestee moet word aan leer. Die opsommings is 'n moet he vir biologie graad 10.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course

Document information

Summarized whole book?
Unknown
Uploaded on
February 9, 2019
Number of pages
6
Written in
2018/2019
Type
Summary

Subjects

Content preview

BIOLOGY VasPenNotas:
Onderwerp
3
SELDELING: MITOSE
DIE GROEI EN VERDELING VAN ‘N SEL

 Eensellige organismes plant ongeslagtelik voort deur mitotese seldeling
 Veelsellige organismes gebruik mitotse vir groei, herstel en vervanging van dooie
selle.

Seldeling: beheer selgroote en die verhouding tussen die oppervlakte en volume.

Die Selsiklus


Interfase Mitose
Selgroei Seldeling



Sel voer sy funksies uit DNA repliseer om 2 stelle te
en word groter lewer in die kern
= chromosome sigbaar



Twee chromatede (stelle oorerflike materiaal) verbind deur ‘n sentromeer

Verhouding van oppervlakte tot volume

Verhouding tussen ‘n sel se volume en oppervlakte vir die uitruil van
voedingstowwe en afvalstowwe = beheer deur die kern.

 Verhouding te klein (ssel te groot): verdeel die sel om
verhouding te herstel

∴ ‘n groep klein selle het ‘n baie groter oppervlakte van
selmembraan in verhouding tot die volume van die sitoplasma




1
Gr 10

, BIOLOGY VasPenNotas:
Onderwerp
3



MITOSE

Proses van seldeling waar ‘n volwasse sel verdeel in 2 identese nuwe
sell


Kariokinese = verdeling van die kern

Verdelingsproses
Sitokinese = verdeling van die sitoplasma



Doel van mitose ???


GROEI HERSTEL VOORTPLANTING
Veelsellige organismis benodig Herstel en vernuwe Eeensellige organismes plant
seldeling om van enkelsel na gedurig om verweerde deur binêre splitsing en
verskei selle of dooie selle te vervang okulering voort bv bakterieë


Waar vind mitose plaas ??

Plante
 Apikale meristeemweefsels agter die punt van die wortel of stngel en in knoppe
 Laterale meristeemweefsels onder die bas

Diere
Mitose vind op spesifeke plekke in die organe plaas bv.
 Beenmurg
 Basale lae van die vel




2
Gr 10

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
u18076140 University of Pretoria
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
28
Member since
6 year
Number of followers
14
Documents
12
Last sold
1 year ago

3.3

4 reviews

5
1
4
1
3
1
2
0
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions