1.1 Meervoudige keuse Selle: Die basiese 20
struktuur van selle
1.2 Terminologie Biosfeer tot ekosisteme 10
1.3 Pas kolomme Biosfeer tot ekosisteme 10
1.4 Kennisvrae Selle: Die basiese 10
struktuur van selle
AFDELING A: 50 PUNTE
2.1 Toepassingsvrae / Geskiedenis van lewe op 12
diagramme/ aarde
2.2 Kennisvrae / diagramme Geskiedenis van lewe op 10
aarde - geologiese
tydskaal
2.3 Kennisvrae / diagramme Geskiedenis van lewe op 7
aarde - fossiele
2.4 Kennisvrae Selle: Die basiese 7
struktuur van selle -
mikroskope
2.5 Toepassing Chemie vir lewe 14
VRAAG 2: 50 PUNTE
3.1 Kennisvrae Biodiversiteit en 10
klassifikasie
3.2 Kennisvrae Biosfeer tot ekosisteme 10
3.3 Toepassing Biosfeer tot ekosisteme 15
3.4 Kennisvrae Biosfeer tot ekosisteme 15
VRAAG 3: 50 PUNTE
TOTAAL: 150
1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Junie Vraestel
, Lewenswetenskappe
Graad 10
JULIE EKSAMEN
Eksaminator: Mev.N.Harmse Datum: JULIE 2024
Tyd: 2 uur 30 min
Totaal:150
AFDELING A
Vraag 1
1.1 Verskillende opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot
1.1.10) op die FOLIOPAPER bv. 1.1.11 E.
1.1.1 Stof wat binne-in lewende selle as ‘n bergplek vir energie gebruik word.
A. Aktiewe vervoer.
B. Adenosien trifosfaat.
C. Sitoplasma.
D. Mitochondrion. (2)
1.1.2 Neiging van watermolekules om van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie te beweeg.
A. Osmose.
B. Waterpotensiaal.
C. Diffusie.
D. Passiewe vervoer. (2)
1.1.3 Lewende deel van sel; selmembraan, sitoplasma en organelle.
A. Selwand.
B. Jellyagtige deel.
C. Half-selmembraan.
D. Protoplasma. (2)
1.1.4 Vervoer van stowwe tussen die selkern en die sitoplasma.
A. Porieë.
B. Ribosome.
C. Selwand.
D. Dubbele membraan. (2)
1.1.5 Die funksie van die endoplasmiese reticulum is;
2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Junie Vraestel
, A. Netwerk van membrane in die kern, betrokke by chemiese reaksies en berging
van vloeistof.
B. Netwerk van membrane in die sitoplasma, betrokke by chemiese reaksies en berging
van vloeistof.
C. Netwerk van membrane in die chloroplaste, betrokke by chemiese reaksies en berging
van vloeistof.
D. Netwerk van membrane in die selmembraan, betrokke by chemiese reaksies en berging
van vloeistof. (2)
1.1.6 Ribosome betaan uit;
A. Proteïene en DNS.
B. Proteïene en RNS.
C. Sisterne en RNS.
D. Sisterne en DNS. (2)
1.1.7) Uit hoeveel vetsure bestaan hidrofobiese sterte?
A. Een.
B. Drie.
C. Geen.
D. Twee. (2)
1.1.8) Diffusie vind plaas in;
A. Nie-lewende stelsels.
B. Lewende stelsels.
C. Lewende en nie-lewende stelsels.
D. Geen van die bogenoemde. (2)
1.1.9) Die mitochondria bestaan uit die volgende dele;
A. Binneste membraan, matriks en buitenste membraan.
B. Krista, matriks en dubbele membraan.
C. Binneste membraan, krista, matriks, dubbele membraan en buitenste membraan.
D. Binneste membraan, krista, matriks, dubbele membraan. (2)
1.1.10) Kies die letter wat NIE by die sitoplasma pas se funksie pas NIE.
3|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Junie Vraestel