Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Graad 11 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Invloede op besigheidsomgewings | Die uitdagings van die besigheidsomgewings | Aanpassing by die uitdagings in die besigheidsomgewings | Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies en besighede | Besigheidsektore | Die bemarkingsfunksie | Die produksiefunksie Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Content preview

GRAAD 11
BESIGHEIDSTUDIES
JUNIE 2024


VRAESTEL 1 TOETS

PUNTE: 150
TYD: 2 ure




www.summariessa.co.za

,INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.


1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTE
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling.
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.


Onderwerpe wat in hierdie toets gedek word:
 Invloede op besigheidsomgewings
 Die uitdagings van die besigheidsomgewings
 Aanpassing by die uitdagings in die besigheidsomgewings
 Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies en besighede
 Besigheidsektore
 Die bemarkingsfunksie
 Die produksiefunksie


2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die EERSTE vrae
in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd genommerde
antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne geskryf
word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van 'n
antwoord te bepaal.




2|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Grade 11 Junie Vraestel 1

, 6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer elke
vraag beantwoord word.
AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE
1 20 15 min
VERPLIGTE
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 40
2 x 45
KEUSE: Beantwoord enige TWEE 3 40
min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
30 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 90 MIN


7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe
bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Skryf netjies en leesbaar.




3|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Grade 11 Junie Vraestel 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
April 13, 2024
Number of pages
27
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$4.15

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
17 hours ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions