Die vlerke van naaldekokers:
Vrae:
1. Wie is die hoofkarakter in die boek?
2. Wie is haar suster?
3. Wat het met haar suster gebeur?
4. Verduidelik hoe die ongeluk gebeur het.
5. Hoe oud is Kylie en hoe oud is Lieke?
6. Watter tyd van die jaar is dit as die verhaal begin?
7. Hoekom dek Kylie se ma nog elke aand die tafel vir vier mense?
8. Hoekom kom kuier Oupa Du Preez vir Kylie se familie?
9. Wie is Mae en waar is sy?
10. Wie is Lee en wat doen hy daar?
11. Wat vat Kylie saam as sy in die pienk Cadillac klim om saam op die reis saam
met Oupa en Lee te gaan?
12. Beskryf die interessante motor.
13. Hoekom is Kylie bang om in die motor te klim?
14. Wat is die eerste selfie wat Kylie in ‘n lang tyd neem?
15. Wie is Kylie se beste vriendin?