–
, LANDBOUGENETIKA
= studie van oorerflike eienskappe: die aangebore verskille en
ooreenkomste tussen opeenvolgende generasies (nageslagte /
nakomelinge)
= bepaal hoe die organisme gaan lyk en funksioneer.
= opgerolde DNS kettings wat = waarneembare eienskappe ‘n alleel wat in die fenotipe
om histome gedraai is of eienskappe van 'n uitgedruk word as dit in die
• HISTOME : spesiale organisme > organisme se heterosigotiese -en homosigotiese
proteïene in die selkern morfologie of fisiese vorm toestand aangetref word
CHROMOSOOM FENOTIPE
wat DNS verpak + beheer en struktuur, sy
• Oorwerwingsinformasie ontwikkelingsprosesse, sy
word in chromosoom se biochemiese en fisiologiese
DNS gestoor eienskappe
= segment van DNS in ‘n = verwantskap tussen twee weergawes van 'n geen > allele van 'n
DOMINANTE
chromosoom wat die geen verskil, sal een alleel uitgedruk word; dit is die dominante
ALLEEL
kode bevat vir ‘n geen
bepaalde kenmerk RESESSIEWE = verskeidenheid van genetiese kode wat nie 'n fenotipe skep as
GEEN
ALLEEL 'n dominante alleel teenwoordig is nie
LOKUS : presiese posisie UITBEELD VAN GENO & FENOTIPE:
(ligging) van ‘n geen op ‘n • Eerste letter van die dominante eienskap
chromosoom • Alleel vir domonante eienskap = hoofletter
= variant van 'n geen • Alleel vir resessiewe eienskap = kleinletter
[chromosoom geleë] > dra
inligting oor dieselfde = organisme met twee
eienskappe dominante allele dieselfde
2 ALELLE : een van moeder & lyk as 'n organisme met net
ALELLE
een van vader een funksionerende alleel
dominante alleel (L) – HETROSIGOTIES
= kombinasie van NIE-
lang plant IDENTIESE ALLELLE
resessiewe alleel (l) – kort = geen en allel is NIE
plant IDENTIES NIE [hibried]
= volledige stel genetiese = individu dieselfde allele
materiaal [GENETIESE vir 'n spesifieke geen van
SAMESTELLING] > verwys na albei ouers erf [identiese
GENOTIPE
die allele of variante wat 'n HOMOSIGOTIES geen + allel]
individu in 'n spesifieke geen = waar 'n individu identiese
of genetiese ligging dra vorme van 'n bepaalde geen
van elke ouer erf
2 © Noted Summaries [Graad 12 Landbouwetenskappe : Vraestel 2 ] www.notedsummaries.co.za
, VARIASIE TERME
= verskille in die kenmerke
van organismes wat aan
Genetiese variasie > resultaat:
• oorkruising en willekeurige segregasie
KRUISING ILLUSTRASIES
VARIASIE dieselfde soort behoort van chromosome gedurende meiose
• willekeurige samesmelting van gamete
gedurende bevrugting
MONOHIBRIEDE slegs 1 kenmerk of Met : Volledige dominasie
KRUISING eienskap word in die
genetiese kruising
getoon
[NET 1 PAAR GENE]
= 2 individue met 1 paar Punnett vierkant
kontrasterende eienskappe
[enkeleienskappe]
Skematiese Genetiese
voorstelling diagramme
Stappe in die oplos van monohobriedkruisings:
u Bepaal die dominante kenmerk
u Bepaal die sleutel d.i simbool / letter wat gebruik moet word
u Bepaal die fenotipes en genotipes van die ouers
Met: Onvolledige dominasie u Bepaal die allele van elke gamete na meiose
u Bepaal die allele van die sigoot na bevrugting – F1 – genotype
u Beskryf die fenotipes van die F1-generasie
WET VAN SEGREGASIE : MENDEL SE EERSTE WET :
Mendel se eerste wet (Wet van Segregasie) bepaal dat die allele vir 'n spesifieke
eienskap (soos blomkleur) skei tydens die proses van meiose. Hulle allele
Met : ko-dominasie
herkombineer EWEKANSIG tydens bevrugting en lei tot verskeie genotipe
kombinasies.
(1) Geen bestaan in meer as 1 vorm (allele)
(2) Organismes = erf 2x allele vir elke eienskap [1x moeder; 1x vader]
(3) Gamete tydens meiose = skei allel-pare = elke gamete 1x allel van eienskap-
geen
(4) Bevrugting = nuwe individu = 2x allel vir elke eienskap
3 © Noted Summaries [Graad 12 Landbouwetenskappe] (5) Dominante alleel = eienskap in nageslag
www.notedsummaries.co.za
, = twee verskillende
DIHIBRIEDE KRUISING
eienskappe wat in
genetiese kruis
getoon word
Verduidelik asb.?
= 2x individue >
verskillende allele
vir 2 x eienskappe
WET VAN ONAFHANKLIKE VERSKEIDENHEID /
ONAFHANKLIKE HERKOMBINASIE : MENDEL SE TWEEDE
WET :
= dat daar onafhanklike herassortering en herkombinasie van kenmerke > beteken
eenvoudig dat twee onverwante kenmerke afsonderlik van mekaar funksioneer
Kwalitatiewe Kwantitatiewe
eienskappe eienskappe
• Eienskappe is deur 1 geen beheer • Meer as 1 geen bv. groeitempo en
• oogkleur of geslag melkproduksie
• lengte, gewig of melkproduksie
Hoekom skryf ons die “T” eerste en nie die
“t” nie, die “t” is dan die hoof gameet?
“T” = hoofletter = DOMINANTE
4 © Noted Summaries [Graad 12 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za
GAMEET