Hoofstuk 2: RLC
Reaktansie:
Reaktansie is verhouding van spanning tot stroom in WS-kring wanner hulle 90° uit
fase is.
Suiwer resistor bied weerstand teen vloei van stroom in stroombaan.
Gemeet as verhouding van kring se spanning tot stroom wanner hulle in fase is.
Wanner WS-toevoer aan suiwer inductor of suiwer kapasitor gekonnekteer word,
word weerstand teen vloei van stroom ondervind.
Dit word reaktansie (X) genoem en in elke kring is wisselspanning en stroom 90° uit
fase.
In ohm gemeet. (𝛺)
Induktiewe Reaktansie (XL):
Is die weerstand wat die induktor teen vloei van wisselstroom bied.
Formule: XL = 2𝝅fL ohms
L = induktansie, gemeet in (H)-Henry
f = frekwensie, gemeet in (Hz)- herts
Kapasitiewe Reaktansie (XC)
Is die weerstand wat die kapasitort teen vloei van wisselstroom bied.
𝟏
Formule: XC = ohms
𝟐𝝅𝒇𝑪
C = Kapasitansie, gemeet in (F)-farad
f = frekwensie, gemeet in (Hz)- herts
Impedansie (Z)
Is die gekombineerde total van die weerstand R en reaktansies XL of XC in alle WS-
kringe
𝑽𝑻
Formule: Z = 𝜴
𝑰𝑻
XL > XC Z = √𝑅2 + (𝑋𝐿 − 𝑋𝐶 )2
XC > XL Z = √𝑅2 + (𝑋𝐶 − 𝑋𝐿 )2
XL = XC Z = R
Stroom in serie RLC:
IT = IR = IL = IC