100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Via Afrika Life Orientation - Life Orientation

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
38
Geüpload op
30-01-2024
Geschreven in
2022/2023

Die opsommings gee n goeie opsomming van die hele jaar se werk saamgevat (37 bladsye)

Instelling
Vak











Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Gekoppeld boek

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Heel boek samengevat?
Ja
Geüpload op
30 januari 2024
Aantal pagina's
38
Geschreven in
2022/2023
Type
Samenvatting

Onderwerpen

Voorbeeld van de inhoud

1

,KWARTAAL 1 - WEEK 1-5
Hoofstuk 1:Ontwikkeling van die self in die samelewing

1. Lewensvaardigheid wat nodig is om aantepas by verandering as deel van ‘n gesonde leefstyl
keuse: Identifiseer, assesseer en bestuur van stres.



Wat is stres?

Stres is wat ons ervaar in situasies wat as moeilik, uitdagend en soms vreesaanjaend ervaar
word. Dit is wanneer ons voel ons kan nie ‘n situasie hanteer nie.



Wat is goeie stres?

Stres wat jou gereed maak vir aksie gee jou adrenalien en energie. Bv. Wanneer jy voor in die
klas staan en praat. Dit is vir ‘n kort tydjie en jy kan dalk swetende hande ervaar en droë
mond of skoenlappers op jou maag.



Wat is slegte stres?

Indien stres meer is as wat jy kan hanteer, is dit ongesond. Jy mag siek ongelukkig of
depressief raak. Jy is nie instaat om jou take te doen so goed as wat jy kan nie. Jy sal
hoofpyne kry of nie kan slaap nie.



Wat is ‘n stressor?

‘n Stressor is enige iets, ‘n gebeurtenis of ‘n persoon wat stres veroorsaak. Dit is dinge
wat stres aktiveer.



Simptomes van stres:

- Korttermyn effekte/gevolge:Vinnige asemhanling, vinnige hartklop/droë mond, sweterig
hande/nek spanning/skoenlappers op jou maag

- Lang termyn effekte/gevolge: Hoë bloedddruk, hoofpyne, maagsere, alergieë,ens.


Tipe stressors:

- fisies: veroorsaak deur fisiese beserings, seksuele misbruik, agv geweld.

- omgewing: veroorsaak deur faktore soos ekstreme weer of besoedeling .

- Persoonlikheid: Sommige mense is meer geneig tot stres as ander

- Sosiaal: veroorsaak deur mense rondom jou, groepsdruk


2

,- Emosioneel: veroorsaak deur jou emosies, bv. probleme in verhoudings



Wat is belangrik om stres te hanteer/bestuur?

- Jou liggaam produseer kortisol en adrenalien. Dit is 2 streshormone. Kortisol is die
hormoon wat geproduseer word tydens vrees en manifisteer in angstigheid.
- Adrenalien is die hormoon wat die liggaam voorberei om te fisies te reageer op
gevaar/bedreiging.
- Indien jy nie daarin slaag om stres te hanteer nie kan jou liggaam te veel van hierdie
hormone produseer . Die stres beskadig dan jou liggaam en verander in chroniese siektes
soos hoë bloeddruk.



Faktore wat kan lei tot stres in die werkplek:

- Swak bestuur of swak beplanning deur bestuurders.

- Vaardigheidstekort van ander werkers.

- Swak werksverhoudings tussen bestuur en werknemers.

- Swak wersverhoudings tussen werknemers

- Swak/slegte werksomgewing

- Werknemers wat nie instaat is om die werk te doen nie.

- Jaloesie

- Autokrasie deur bestuur

- Take wat veeleisend is

- Slegte houding van seniors (geen ondersteuning)

- Swak werkshulpbronne om werk na behore te doen.

- Swak werksetiek by werkers

- Te min personeel

- Swak voordele

- Lae salarisse



Hoe om stres te bestuur (Gedrag tegnieke , strategie en voorbeelde van watter wyse stres
bestuur kan word)

- Meditasie is een van die natuurlike manier om stres te ontlaai.

- Eenvoudige asemhalings oefeninge kan baie daartoe bydra om stres te verlig. Meditasie help
die brein kalmeer.

- Oefening en gesonde voedsel. Eet gesonde kos en oefen tenminste 3 keer‘n week.

- Vermy hoë kaffeien inname wat angstigheid en geirriteerdheid kan verhoog.
3

, - Moenie onwettige dwelms, alkohol en tabak gebruik nie.

- Leer ontspanningsoefeninge (abdominale asemhaling en spier ontspannings tegnieke)

- Ontwikkel beslistheids vaardighede. Bv. Stel gevoelens om ‘n ordentlike, ferme maniere, nie
aggressief of passief nie. (Ek voel kwaad/woedend as jy op my skree. Hou op so skree) Oefen
situasies wat stress veroorsaak: neem spraak klasse, as situasies waar jy voor in klas moet
praat jou angstig maak.

- Leer praktiese en effektiewe bestuurs-/hanteringsvaardighede.

- Verminder negatiewe praatjies oor jouself. Daag negatiewe gedagtes uit met alternatiewe
positiewe of neutral gedagtes. Byvoorbeeld: ”My lewe sal nooit verbeter nie” na “Ek voel
dalk nou hopeloos , maar my lewe sal beter word.”

- Leer om goed te voel oor ‘n goeie werk gedoen eerder as om perfeksionisme te verwag van
jouself en ander.

- Neem ‘n breuk van stresvolle situasies. Aktiwiteite soos musiek , geselsies met jou vriende,
teken, skryf, tyd saam met jou troeteldier kan stres verminder

- Bou ‘n netwerk van vriende wat jou sal help om stres op ‘n positiewe manier te hanteer.

- ‘n Stresjoernaal kan jou help om gereelde stressors in jou lewe te identifiseer en te help
om dit te hanteer.Hou elke keer as jy gestres voel ‘n joernaal. Indien jy dit doen sal jy
patrone kan raaksien en identifiseer.

- Analiseer jou stres:

o Wat veroorsaak jou stress?
o Hoe voel jy fisies en emosioneel?
o Hoe reageer jy?
o Wat het jy gedoen om jouself beter te laat voel?

- Nie alle stres kan vermy word nie en dit is nie gesond om ‘n situasie te vermy wat
aangespreek moet word nie. Jy sal verbaas wees hoeveel stressors jy kan elimineer.

- Ken jou limiet en hou daarby. Of dit in jou persoonlike of professionele lewe is.Moenie nog
verantwoordelikhede aanvaar indien jy naby die bereiking van jou doelwitte is nie. Om meer aan
te vat as dit wat jy kan hanteer sal verseker bydra tot ‘n resep van stress en uitbranding.

- Vermy mense wat jou laat stres; verander die verhouding wat vir jou stres veroorsaak. Vermy
die persoon of spandeer minder tyd saam.

- Beplan; neem beheer van jou omgewing. Skakel die TV af as die nuus jou gespanne maak. As
verkeer jou gespanne maak, vermy dit.

- Maak ‘n doen-lysie – onderskei tussen moet doen en kan doen.



2. Vaardighede wat nodig is om aan te pas by verandering as deel van ‘n gesonde
leefstylekeuse:




4
$14.00
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten

Maak kennis met de verkoper
Seller avatar
2023079409G

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
2023079409G University of the Freestate
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
1
Lid sinds
1 jaar
Aantal volgers
1
Documenten
7
Laatst verkocht
1 jaar geleden

0.0

0 beoordelingen

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen