NOVEMBEREKSAMEN 2023
VRAESTEL 1/2
GRAAD 7
Tyd: 1 uur TOTAAL: 50
INSTRUKSIES
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings en VIER vrae:
1.1 Afdeling A: Bevolkingsgroei en -verandering
1.2 Afdeling B: Natuurlike hulpbronne en bewaring in Suid-Afrika
2. Beantwoord al die vrae van elke afdeling.
3. Lees deur die hele vraestel voordat jy dit beantwoord.
4. Nommer jou antwoorde soos aangedui.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Trek ’n lyn ná elke vraag.
7. Begin elke afdeling op ’n nuwe bladsy.
8. Gebruik slegs ’n blou bolpuntpen.
9. Trek duidelik ’n lyn deur werk wat nie gemerk moet word nie.
10. Slegs ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar mag vir hierdie vraestel gebruik word.
11. Hierdie vraestel moet in kleur gedruk word.
1|Page www.summariessa.co.za S W - G e o g r a fi e
Graad 7 November Vreastel
, AFDELING A: BEVOLKINGSGROEI EN -VERANDERING
VRAAG 1
1.1 Pas die beskrywings in kolom B by die woorde in kolom A. Skryf slegs die
korrekte letter (A–F) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.5) neer, bv. 1.1.6 G.
KOLOM A KOLOM B
Die konsentrasie mense of dinge in ’n gebied.
1.1.1 Wanvoeding A
Die getal of persentasie van mense in elke
1.1.2 Geboortesyfers B
oudersomsgroep binnne ‘n bevolking.
‘n Swak dieet wat nie die liggaam voorsien van genoeg
1.1.3 Statistieke C vitamiene en minerale nie
Die studie en insamel van data oor verskillende
1.1.4 Ouderdomstruktuur D
onderwerpe en gebeurtenisse, waarna dit
numeriese waardes gegee word
1.1.5 Digtheid E Bewoners van ’n land.
Aantal babas wat elke jaar gebore word
F
(5 x 1) = [5]
1.2 Kies die korrekte woord uit die onderstaande woordbank om by die
beskrywing te pas. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die vraagnommer
(1.2.1–1.2.5) neer.
Bevolkingsgroei | 2 jaar | Migrasie | 5 jaar | lewensverwagting | Nasionaliteit
1.2.1 Is om aan ‘n spesifieke nasie of land te behoort
1.2.2 is ‘n ouderdom warna jy tot verwagting sal leef.
1.2.3 Babasterftes se hoeveelheid gevalle van sterftes onder die ouderdom
van______.
1.2.4 _____ is die koers waarteen ‘n spesifieke bevolking verander.
1.2.5 Is die trek van mense van een plek na ‘n ander
(5 x 1) = [5]
2|Page www.summariessa.co.za S W - G e o g r a fi e
Graad 7 November Vreastel