Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Susan Boyle Gedig 9

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages

This summary of Susan Boyle in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Susan Boyle, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Content preview

Susan Verwys na Susan Boyle, (47) die minder aantreklike Skotse sangeres wat tydens 2009 se
Britain’s Got Talent wêreldwyd opslae gemaak het.




Boyle Beskrywing van die deelnemers, beoordelaars en
toeskouers se reaksies tydens die talentkompetisie. Strofe 1:
Bywoord van plek “daar staan jy” uitgesonder soos ʼn uitverkorene wat voor die
1. daar staan jy inskrywing 43212 beoordelaars staan. Vooropplasing/ inversie “ daar ”- beklemtoon dat die
2. voor die pilatusse van Britain’s got talent deelnamers uitgelewer is. “jy’ Verwys na Susan/ almal wat blootgestel is aan die
Oktaaf beoordeling/ veroordeling. “ 43212 ” Is die nommer wat sy ontvang het om aan die
3. aangeja soos ʼn skaap
kompetisie deel te neem, suggereer dat daar duisende anonieme deelnemers is en
4. miserable vaal in die lig vergruis haar kans om te wen is skraal/ sy is maar net ʼn nommer. Metafoor/ antonomasia
“pilatusses” verwys metafories na die beoordelaars van die kompetisie, wat met
5. die monobrou en die kapsel raam Pontius Pilatus vergelyk word, net soos wat hyo or die lot van Jesus moes besluit,
6. jou vertelsel van ʼn klein Nasaret het die beoordelaars ook oor die lot van die deelnemers besluit. Suggereer dat sy
min genade van die beoordelaars kon verwag en dat hulle so ook oor haar lot sal
7. Simon spot, skares jou uit : besluit. Die vergelyking is effektief, want dit beeld uit dat Susan ongemaklik en
8. jy is die grap van die jaar ontuis op die verhoog voor so ʼn groot gehoor gevoel het. net soos “skaap”;
“aangeja” word die deelnemers ook aangejaag juis omdat dit duisende is wat
Volg ʼn wending, toe Susan Boyle beging sing en die woorde van “I opdaag vir die oudisies en saamdrom soos ʼn klomp skape, dui op anonimiteit,
Dreamed a Dream” die veroordeling van die gehoor laat verdwyn onbekendheid. aa- Assonansie ”aangeja”; “skaap”- verstadig die tempo van die
9. met die eerste woorde van I dreamed a dream versreël en dui op die lang proses waardeur deelnemers moet gaan tydens die
oudisie. Klankweglaatig “aangeja” is binne konteks gepas, want dit beklemtoon
Sestet10. het jy vanuit vernederende vooroordeel Susan se andersheid en die minagting waarmee sy bejeën word. Vooropplasing
11. hulle en miljoene ander op YouTube “misrabel” verskyning op die verhoog en in die kollig het haar vaal en miserable laat
12. in ongeloof laat aanskou voorkom, dit was duidelik dat sy nie by die beeld inpas wat hierdie talentkompetisie
skep nie. “in die lig verguis” Sy word nou gespot deur die beoordelaars en
13. hoe jy jare se troeteltalent toeskouers. “ verguis ” Dui daarop dat iemand in die openbaar verneder word end at
14. aan die hele wêreld skenk die persoon se menswees voor ander afgekraak word, daarom voel sy “miserable”
oor die gespot van die gehoor en beoordelaars. Intertekstualiteit: Die woord
“miserbal” het ook ʼn verbinding met die lied wat sy gaan sing “I dreamed a dream”
vanuit Les Miserable. “monobrou” en “kapsel” Haar onaansienlike fisiese voorkoms.
Sy vertel dat sy uit ʼn klein gemeenskap in Skotland kom, haar voorkoms en herkoms
beklemtoon haar eenvoudige leefstyl. “ Nasaret ” haar eenvoudige omstandighede
word indirek met Jesus vergelyk, daarom die gebruik van die dorp se naam waar
Jesus gebore is- om die klein gemeenskap te beskryf waar sy vandaan kom. “Simon”
Tema: Cowell het ʼn gek spot van Susan gemaak en daarmee het hy ʼn reaksie van veragting
Moenie iemand oordeel voordat hy/sy hom-/haarself en sinisme by die gehoor geskep. “skares jou uit” Susan is op die verhoog/in die
kollig gespot op dieselfde manier as Jesus aan die kruis, voor hy gesterf het. s-
kan bewys nie.
Alliterasie “Simon spot, skares”-beklemtoon die reaksie van die gehoor en
Moenie iemand op hulle baadjie takseer nie.
beoordelaars. Dubbelpunt ( : ) skep afwagting en spanning. Die beoordelaars en
gehoor was bevooroordeeld teenoor haar .



Strofe 2:
Wending – Toe Susan beging sing, het die woorde van “I dreamed a dream” die
Boodskap: veroordeling van die gehoor verdwyn/ hulle stomgeslaan. Die keuse van die liedjie is
Die mens moenie toelaat dat persoonlike gestremdhede/ gepas, want die lied sluit aan by Susan se droom dat sy graag wil sing en optree. v-
tekortkominge hulle verhoed om hul talente te ontwikkel Alliterasie “vanuit vernederend vooroordeel” beklemtoon die wanopvatting en
nie. vernedering. Haar vernedering het in ʼn triomf verander, want “hulle” die
Vergifnis, soos wat Jesus almal rondom Hom vergewe beoordelaars, skare en “miljoene” aanhangers het haar in ongeloof gevolg.
Nuutskepping “troeteltalent” is gepas, want na al die jare was Susan se talent
het toe Hy gekruisig is, so het Susan almal rondom haar
onbekend aan die “ wêreld ”, sy het dit vir al die jare vertroetel en versorg om nou
vergewe toe sy haar talent aan almal voor haar
“geskenk” het. op die verhoog te stap en haar talent vir die “ wêreld ” te wys/ “skenk”.” wêreld ”
Staan in kontras met die klein nedersetting “ Nasaret ”. Progressie- Susan Boyle
verander van ʼn onbekende deelnemer, afkomstig van ʼn klein dorpie in Skotland, na
ʼn wêreldbekende.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary
$4.77

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
5.0
(3)
Sold
22
Followers
5
Items
19
Last sold
2 weeks ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions