Gr8 TEG
Opsommings
Kwartaal 4
Siviele Tegnologie
Veiligheid:
In ‘n werkswinkel is veiligheid noodsaaklik sodat jy jouself kan beskerm
en ongelukke kan voorkom.
Goeie huishouding is nodig om:
-Tyd te bespaar.
-Spasie te bespaar.
-Ongelukke te voorkom.
Onveilige handelinge:
-Rondhardloop in die werkswinkel.
-Obstruksies in die werksarea.
-Kansvattery.
Onveilige toestande:
-Onveilige konstruksie.
-Swak beligting.
-Swak ventilasie.
Algemene veiligheidsreëls:
-Meld dadelik beserings aan.
-Moenie in die werkswinkel skree, hardloop of speel nie.
Handgereedskap veiligheidsmaatreëls:
-Moet altyd skerp wees.
-Werk altyd weg van jou lyf af.
, Masjien veiligheidsmaatreëls:
-Fokus op dit wat jy doen.
-Hou altyd die masjien en omliggende areas skoon.
Persoonlike Veiligheid
Klerasie:
-Dra stewige skoene wat nie
maklik gly nie.
-Dra klere wat jou nie te
warm of te koud laat voel
nie.
-Dra ‘n hardehoed.
Opsommings
Kwartaal 4
Siviele Tegnologie
Veiligheid:
In ‘n werkswinkel is veiligheid noodsaaklik sodat jy jouself kan beskerm
en ongelukke kan voorkom.
Goeie huishouding is nodig om:
-Tyd te bespaar.
-Spasie te bespaar.
-Ongelukke te voorkom.
Onveilige handelinge:
-Rondhardloop in die werkswinkel.
-Obstruksies in die werksarea.
-Kansvattery.
Onveilige toestande:
-Onveilige konstruksie.
-Swak beligting.
-Swak ventilasie.
Algemene veiligheidsreëls:
-Meld dadelik beserings aan.
-Moenie in die werkswinkel skree, hardloop of speel nie.
Handgereedskap veiligheidsmaatreëls:
-Moet altyd skerp wees.
-Werk altyd weg van jou lyf af.
, Masjien veiligheidsmaatreëls:
-Fokus op dit wat jy doen.
-Hou altyd die masjien en omliggende areas skoon.
Persoonlike Veiligheid
Klerasie:
-Dra stewige skoene wat nie
maklik gly nie.
-Dra klere wat jou nie te
warm of te koud laat voel
nie.
-Dra ‘n hardehoed.