AARP- BEGINSELS WITH 100% CORRECT ANSWERS
AARP afkorting Algemeen Aanvaards Rekeningkundige Praktyk Sake-entiteitsbeginsels Die rekeningkundige rekords van die besigheid moet apart gehou word van die rekeningkundige rekords van die eienaar. Historiese kostebeginsel Bates wat deur die besigheid gekoop word moet teen hulle oorspronklike kosprys geboekstaaf word Lopende onderneming-beginsel Daar word algemeen aanvaar dat die besigheid in die afsienbare toekoms sal voortgaan om bedryf te word Paringsbeginsel Inkomste en uitgawes moet in die finansiele jaar wanneer hulle aangegaan is, geboekstaaf word Omsigtigheidsbeginsel Die mees konserwatiewe metode om wins te bereken moet gebruik word Wesentlikheidsbeginsel Die inligting wat wesentlik (belangrik) is moet afsonderlik in die finansiele state aangetoon word Aarp beginsels Riglyne vir formele boekhouding en besighede
Geschreven voor
- Instelling
- AARP medicare
- Vak
- AARP medicare
Documentinformatie
- Geüpload op
- 31 oktober 2023
- Aantal pagina's
- 1
- Geschreven in
- 2023/2024
- Type
- Tentamen (uitwerkingen)
- Bevat
- Vragen en antwoorden
Onderwerpen
Ook beschikbaar in voordeelbundel