Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 84 pages
Summary

Summary Graad 11_Landbouwetenskappe Notastel

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 84 pages

Die Graad 11 Landbouwetenskappe Notastel is 'n moet-hê vir enige student wat landbouwetenskap studeer. Hierdie kleurvolle notas is bondig en op die punt, wat studie 'n briesie maak. Of jy nou voorberei vir 'n toets of net op soek is na 'n vinnige hersiening, hierdie notas is die perfekte hulpmiddel. Met die Graad 11 Landbouwetenskappe Notastel sal jy moeiteloos al die belangrike inligting kan absorbeer wat jy nodig het om suksesvol te wees in jou studies. Kry joune vandag en begin om die resultate te sien!

Content preview

LANDBOUWETENSKAP

, LANDBOUCHEMIE
MATERIE: MOLEKULE:
→ Enigiets wat ruimte beslaan en massa het [=klein partikels] → atome = kleef aan hulself of ander elemente deur chemiese
binding = molekules
SUIWER STOF / KOMPONENT → stof wat nie deur fisiese metodes → bindingsproses = vorming van nuwe suiwer stowwe
in eenvoudiger komponente opgebreek kan word nie / ‘n Enkele → Molekules = chemies afgebreek → elemente waaruit hulle
stof wat nie met iets anders gemeng word nie en al die deeltjies is saamgestel is
presies dieselfde [BESTAAN UIT EEN SOORT STOF: ELEMENT /
VERBINDING]
ELEMENTE
MENGSELS
MENGSEL:
→ Suiwer stof wat nie deur chemiese metodes in eenvoudiger → kombinasie van twee of meer suiwer stowwe, waar hierdie
stowwe opgebreek kan word nie [EEN SOORT ATOOM] stowwe nie aanmekaar gebind (of verbind) is nie [elke stof in die
= eenvoudigste vorm van ‘n stof [=atome] mengsel behou nog sy eie besondere einskappe MAAR die
samestelling kan wissel]
VERBINDINGS
→ stof wat uit twee of meer verskillende atome bestaan en wat HOMOGENE MENGSELS
chemies saamgebind is in ‘n enkele stof [chemiese metodes = skei in
eenvoudiger stowwe] MENGSEL [HOMOGENE]:
→ samestelling is uniform (dwarsdeur dieselfde is) en die
ELEMENTE VERBINDING MENGSEL
verskillende komponente van die mengsel kan nie gesien word
EEN soort atoom Samestelling is Samestelling = verskil &
KONSTANT bestaan uit 2 / meer nie
elemente & verbindings → lyk eenvormig met die blote oog
Eienskappe is UNIEK Eienskappe VERSKIL van Eienskappe = dieselfde as
die eienskappe van die van samestellende stowwe
samestellende elemente
Bestanddele kan nie Bestanddele geskei met Bestandele geskei met
geskei word nie [fisies / CHEMIESE metodes FISIESE metodes
chemiese]

2 © Noted Summaries [Graad 11 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za

, HETEROGENE MENGSELS
MENGSEL [HETEROGENE]:
DIE PERIODIEKE TABEL
→ die samestelling is nie uniform nie (nie deurgaans dieselfde) Z H (waterstof) – is ‘n metaal en nie-metaal en word aan beide kante van
en die verskillende komponente van die mengsel kan gesien word die periodieke tabel gevind
→ kombinasie
. van stowwe wat NIE in mekaar kan oplos nie Z die elemente is in volgorde van toenemende atoomgetalle gerangskik, met
die ligste element (H,WATERSTOF) in die boonste linkerhoek
KOLLOÏDALE MENGSEL Z posisie van element sê of dit n metaal of niemetaal is

(A) metale word aan die linkerkant gevind
MENGSEL [KOLLOÏDALE]:
→ molekulegroottes toeneem / klonte molekules (miselle) (B) nie metale word heel regs gevind
voorkom (C) tabelle het rye en kolomme
→ slegs met 'n elektronmikroskoop
Z daar is 92 natuurlike elemente
→ los nie in water op nie & vorm heterogene mengsel [suspensie]
Z rye van links na regs word PERIODES genoem (daar is 7 periodes)
Z kolomme van bo na onder word GROEPE genoem (daar is 18 groepe)
ISOTIPE
ISOTIPE:
→ Atome van dieselfde element met dieselfde atoomgetal
(getal protone) maar met verskillende massa getalle (protone en
neutrone)


→ verskillende weergawes van ‘n element
→ radio-aktief [Koolstof-14 > isotoop van Koolstof-12]




3 © Noted Summaries [Graad 11 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za

, GROEP 1 : ALKALIMETALE GROEP 17 : HALOGENE
ALKALIMETALE: HALOGENE:
→ In olie of paraffien gebêre om kontak met suurstof en → Diatomiese elemente. Bestaan uit molekule met twee atome
water te voorkom. Chemiese reaktiwiteit neem toe van bo na elk. Chemiese reaktiwiteit neem af van bo na onder in groep
onder in 'n groep [ionasie-energie  > verminder die fluoor, chloor, broom, jodium, astaat [radioaktief]
valenselektron]
litium, natrium, kalium, rubidium, sesium, frankium F₂ Cl₂ Br₂ I₂
EIENSKAPPE: F₂ & Cl₂ = geelgroen (kamertemperatuur) [GIFTIG]

Z Lae digtheid (dryf op water) Br₂ = rooibruin vloeistof [GIFTIG]
Z Sag > kalium = sagste & litium = hardste I₂ = pers kristalle
Z Silwerkleurig & blink oppervlakte
Z GOEIE GELEIERS [warmte + elektrisiteit] EIENSKAPPE:
Z Brand in lug = vaste oksiede [alkaliese oplossings] Z Nie-metale
Z Reageer hewig met water > waterstofgas + alkaliese oplossing van die Z Diatomiese molekules
metaalhidroksied Z ANIONE > -1 lading
Z Vorm KATIONE > +1 lading Z Lae smeltpunte & kookpunte > styg met afbeweeg in die groep
Z Gekleurd > kleur word sterker > afbeweeg in die groep

GROEP 2 : ALKALI - AARDMETALE Z Reaktiwiteit  > afbeweeg in die groep


ALKALI-AARDMETALE: GROEP 18 : EDELGASSE
→ Chemiese reaktiwiteit neem toe van bo na onder in 'n groep
EDELGASSE:
berillium, magnesium, kalsium, stronsium, barium + radium
→ Chemies onreaktief. Mono-atomiese gasse met voltooide
EIENSKAPPE: buitenste energievlakke.
Z Silwerkleurig helium, neon, argon, kripton, xenon, radon
Z GOEIE GELEIERS [warmte + elektrisiteit]
EIENSKAPPE:
Z Brand in lug = vaste oksiede [alkaliese oplossings]
Z Reaktiwiteit met water VERSKIL Z ONREAKTIEF
Z Vorm KATIONE > +2 lading Z Reaktiwiteit  > afbeweeg in die groep
Z Kookpunte
Z  > afbeweeg in die groep
4 © Noted Summaries [Graad 11 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 15, 2023
Number of pages
84
Written in
2023/2024
Type
Summary
$12.67

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
NotedSummaries
4.5
(253)
Sold
1649
Followers
782
Items
210
Last sold
4 days ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions