100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Paljas summary (afrikaans paper 2)

Rating
4.2
(25)
Sold
115
Pages
11
Uploaded on
16-10-2017
Written in
2015/2016

Summary on the paljas book

Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
October 16, 2017
Number of pages
11
Written in
2015/2016
Type
Summary

Subjects

Content preview

PALJAS:
Provinsie - Wes-kaap
Plek - Klein Karoo
Stasie – Toorwater
Paljas – Om te toor (magic)
Baie mense dink toordery (magic) is duiwelskuns (devilish) and dat mense wat dit doen
boos (evil)

Kermerke (characteristics) van ‘n drama en die boek paljas:
Die drama bevat dialog en handeling (action)
Die drama kry lewe wanneer die regisseur (producer), akteurs, verhoogbestuurder (stage
manager), beligtingspan (lighting team), kostuumontwerpers en die stel.
Die afloop (run-up)/awikkeling (plot)/oplossing (solution) van die problem volg.
Titel in jou eie woorde – Dit beteken n storie van goel kuns (art) en “paljas”
Genre- Drama
Verskillende karakters ken – Wat hulle doen en wat hulle se.
Teks – Draaiboek
Doel/funksie van die toneelaanwysings – Dit se vir die akteurs wat hulle moet doen en se.
Montage – Prentjies wat die toneel vorm.
Funkie van toneelnommers – Kan van een tot n hele klomp kameraskote wees. Elke nuwe
nommer dui aan dat die plek waar die handeling afspeel verander het, of dat die tyd verander
het.
Gesin se van – McDonald

Karakters:
Hendrik McDonald – 45 Katrien – 40
Emma – 19 Willem – 9
Nollie – 24 Frans Lombard – boer van die omgewing (farmer)
Manual – n sirkusnar Dominee (preast)
Oudokter Jan Mol (Hy geskeit Manuel)
Sollie/Sambo/Bertjie/ Barnie Ouderling Bothma
Sersant Konstabel
Polisiemanne en kerkgangers

,Toneelnommers 1-11:
Beskryf (describe) die Karoolandskap – uitgestrekte (stretched out), eensame (lonely) droog
omgewing (area) met gannabos, skaap en koringlande. Ver (far), Verveel (boring) en vaal (grey).
Ander sigbaar (visible) geboue (buildings) – Die plaashuis, watertoring, windpomp, n paar
bloemkom en pepperbome, n paar vervalle skure. Daar is altyd n dorpie met winkels, huisies en
n groot kerk.
Waar is die Plaasopstal– vyf kilometer weg. (5km)
Die verhouding tussen Hendrik en Katrien is nie meer liefdol en stabile (loveable and stable) is
nie – Hendrik en Katrien slaap nie saam nie, hulle slap op enkel beddens en Willem slap by sy
ma.
Emma se emosies in die eerste toneelnommers – Irritasie/frustrasie/woede
Oprtrede (action) van Hedrink teenoor (between) Willem geirriteer Katrien – Hy staar al die tyd
na Willem by die ontbyttafel
Willem gaan na skool in a geel skoolbus.
Hendrik gryp Willem se elmboog omdat Hedrink wil he Willem moet hom groet.
Willem gaan staan tien meter van sy pa en wuif (waves) vir hom.
In die kombuis Katrien steek (lights) die vuur met n stukkie papier .
Skinkbord (Tray) met vier koffiebekers.
Trein - Simbool van ontsnapping (escape)
Katrien altyd het vadoeke (handcloths)
Emma is jonk, mooi en onskuldig (innocent) is



Toneelnommers 12-14:
Wie besoek (visit) Katrien? Frans Lombard (hy is a boer) met sy groen bakkie. Hy gebring haar
appels en melk. Katrien vra (askes) vir twee pakkies broodmeel.
Emma hou nie die besoeker nie – Sy is negatiewe oor hom, net sy “more”, sy niks vir vra nie en
ook loop in die veld.
Hendrik staan ook by die stasie en kyk hoe Frans met Katrien by die huis praat.
Nollie Kemp – Gawe (gifted), onskuldig soort seun.
Nollie is op sy fiets en is speels en ondeund (mischievious) Emma praat nie. Gevolg
(Consequence) – Emma swik (injure) haar enkel en Nollie val bo-op haar met sy fiets. Emma huil
- Sy het seergekry en sy is gefrustreed. Hulle beserings (injuries) – Nollie se kniee bloei en
Emma het haar voet geswik.
Waar in die kombuis is Katrien se geld – In a blik (container)op die rak.
Katrien eet een van de rooi appels terwyl Frans het gestaan en kyk.

,Toneelnommers 15-24:
Die kinders by die skool speel bok-bok en gooi tol.(Die spele (games) die kinders speel)
Die kinders terg/koggel (tease) Willem. Hulle byt hulle tonge vas (tighly) en maak “hmm-hmm-
hmm” deur hulle neusgate omdat hy nie praat nie. Koggel – mock. Willems se reaksie – Hy
ignoreer hulle.
Hendriks se kantoor – Klein, n tafel, twee stoele, n telefoon, almanakke (calenders) en
tydroosters teen die mure. Baie warm is ny sinkkantoor – natgesweet (sweat).
Katrien en Hendriks se verhouding (relationship)– Hulle kommunikeer nie suksesvol oor die
dinge wat saak (matter) maak in hulle lewe nie. Hendrik het nie vrouens verstaan nie, sy voel
moedeloos (despondent) en gefrustreed.
Hendrik n Nollie luister na musike op die stoep. Hedrink dink oor “Vreemde plekke”- Hy dink is
gelukkiger daar en wonder of mense in ander lander is slimmer of ryker is.
Nollie is bekommerd (worried) omdat Emma seergekry het toe die fiets op haar geval het.
Hendrik het “Somewhere in France with you” gesing (maak hom dink oor die dae wat hy was
gelukkig)
Willem gebruik handgebare. (He uses hand gestures)
Hendrik is bekommerd oor Emma omdat sy nooit trou sal nie. (Soos Katriens sussie)
Emma en Katrien speel die klavier (piano).
Katrien en die klavier – Sy was gelukkig en nou is nie gelukking nie. Daar was harmonie in die
gesin, nou is nie daar harmonie nie.
Waaroor praat Hedrink en Emma in die kombuis na Middernag? Nollie
Die liedjie “I find my love has done” – Hulle is nie meer lier vir mekaar nie.



Toneelnommerr 25-33:
Sirkustrein – Hedrink loop met haelgeweer (gun) na buite (outside)
Bertie gryp Emma – Hendrink waarsku (threatens) hom.
Die gesin word wakker omdat hulle hoor n leeu.
Hoeveel trokke (treins)? 8
Water soort trein het by die stasie stilgehou? n Sirkustrein met diere
Soort diere in die trein – olifante, peerde en leeus
Hoekom was daar geen lokomotief nie?
Waar moes die trein eintlik (actually) gewees het? Uniondale
Willem nie allen by die trokke nie – Die diere kan hom op eet
Tweede keer Willem was terg – In die skoolbus

, “Moerse ou stasietjie” (Sollie) Moerse beteken die stasie is klein. Hy is sarkasties.
Waarom het Barnie die jagmesse (hunting knife) na Hendrik gegooi? Hy wil Hendrik bang maak
of intimideer
Bertie is jong lat met n kuif en n frokkie en tatoeeermerke op sy boarms.
Bertie gryp haar aan haar boud (buttocks)
Naam van die sirkus – Boswell
Naam van die nar - Manual



Toneelnommers 34-43:
Waat het Wilem en Manuel altyd ontmoet? N ou, veralle (strange) skuur (naby die stasie)
Beskyrwing van die onmoetingsplek – Vensters is met planke toegespyker, vloer is vol van ou
pertrol- konkas, n motorwrak en hooibale.
Watter toertjies (tricks) wys die nar na Willem? 1. Hy laat n munstuk uit n geknoopte sakdoek
verdwyn 2. Hy gooi tot 6 balle in die lug en vang hulle weer
Hoe het Manual uitgevind wat Willem se naam is? Willem skryf sy naam met houtskool teen die
muur
Waarom het Nollie vir Bertie geslaan? Bertie het Emma vasgegryp en onder haar rok probeer
vroetel
Wat gebruik Hendrik om water by die drankie te gooi? Die hondgieter
Waat hoor hulle “al weke lank” volgens Katrien? Die kar sal reg week om te ry.
Emma kyk na die perde.
Wat het Willem op die stuk papier geteken (drew) – N nar in volle mondering
Willem lyk skuldig wanneer sy pa kyk na die prentjie – Sy pa weet nie van sy vriendskap met
Manual nie.
Die hele gesin is gelukkig en lag.
Willem se probleem simboliseer die familie se probleem. Hulle nie praat met mekaar nie.




Toneelnommers 43-53:
Die sirkustrein, kombi en sirkuswoonwa vertrek (leaves) maar Manual bly.
Willem vind Manual (Manual is klaar met die sirkus)
Daar is n argument tussen Hendrik en Katrien.
Waarom is Willem ongelukking? Willem dink Manual is weg. Hendrik is tevrede (relieved) dat
die vreemde (strange) mense en diere weg is.
$5.22
Get access to the full document:
Purchased by 115 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 25 reviews
1 year ago

2 year ago

3 year ago

4 year ago

4 year ago

5 year ago

5 year ago

4.2

25 reviews

5
12
4
9
3
2
2
1
1
1
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
amyjane Durban University of Technology
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
348
Member since
8 year
Number of followers
284
Documents
14
Last sold
2 months ago

4.5

140 reviews

5
90
4
31
3
16
2
1
1
2

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions