, GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS [GIS]
GIS → gerekenariseerde sisteem bestaande uit of hardware, sagteware, data, mense &
metodes wat ontwerp is om ruimtelike geografiese data en nie-ruimtelike geografiese
data in te lees, te bestuur, te manipuleer, te ontleed, te modelleer en vertoon
komplekse beplanning en bestuursprobleme op te los
• Geografie: Studie van die werklike wêreld. Fisiese en kulturele wêreld met sy
spasiëringspatrone van mense, die omgewing en hul interaksie met mekaar.
• Inligting: Stel prosesse wat rou data gebruik om inligting saam te stel wat in
besluitnemingsprosesse gebruik kan word
• Stelsels: groep gebonde voorwerpe en aktiwiteite wat op mekaar inwerk
NOTA’s:
GESKIEDENIS VAN GIS:
u stoor geografiese data in
1800’s → handgetekende kaarte > voorstel
digitale formaat → rekenaar &ontleed van groepe geografiese
u spesifieke data deur 'n afhanklike verskynsels =
gebruiker oorgeplaas arbeidsintensief & tydsaam
Vroeë 1900’s = begin van massadrukwerk van
u regering, nywerhede,
grafika
grondbeplanners, binnelandse
→ kleure = elk op ander drukplaat
sake, penbaresektorkantore → verskillende soorte kaartinligting
en private gebruikers op verskillende lae
u Mense = sleutelrol in die Middel 1900’s = ontwikkeling van
ontwikkeling van GIS- rekenaarapparatuur & -
programmatuur
programmatuur wat
→ kaarte = aparte deursigtige
belangrike geografiese plastieklae geproduseer & bo-oor
inligting vaslê mekaar geplaas = vergelyk
u Geograwe → beplan (waar om geografiese verskynsels
nuwe nedersettings te → kernwapennavorsing = algemene
rekenaarkartografie-toepassings
ontwikkel, damme te bou),
1955 – 1960 = ruimtewedloop begin
waar om op te tree (gee u Rusland = Spoednik 1 > 1957
aandag aan hoë vlakke van u VSA = Explorer 1 > 1958
besoedelende stowwe in 'n u Ontwikkeling van Globale
bewaringsgebied) en evalueer Navigasiesatellietstelsels
1960 = eerste GIS
(die uitwerking van suur
u Tomlinson = vader van GIS > 1960 =
mynwater op plaaslike DATA stoor vir Kanadese
inwoners) Grondinventaris [1 : 50 000 skaal]
u Gebruik → voortdurend u Harvard 1966 >
uitgebrei deur nuwe data en Ruitenetgebaseerde
karteringsprogram
nuwe tegnologie
u 1970 = privaatmaatskappye
u spesifieke en aangepaste
verkoop GPS
data of inligting u Wêreld Geodetiese Stelsel > 1984
1990 = GIS algemeen deur nasionale &
provinsiale regerings sektore gebruik
2010 + = IKT > GIS deur Google & GPS
(globale posisioneringstelsel)
2 © Noted Summaries [Graad 10 Geografie] www.notedsummaries.co.za
, DIE WAARDE VAN DIGITALE DATA
u ↑ hoeveelheid inligting wat ingesamel, gestoor, ontleed en vertoon kan word
u inligting = rekenaarstelsel gestoor en in syfervorm gemanipuleer [syfer, letter en
kleur = syferkode]
u Inligting = maklik geselekteer, gesorteer en grafies vertoon
AFSTANDSWAARNEMING
→ wetenskap wat inligting oor die aardoppervlak inwin sonder om werklik daarmee in
kontak te wees [weerkaatse / uitgestraalde energie > bespeur & registreer → verwerk,
ontleed & toepassing inligting]
7 ELEMENTE:
1. Son = bron van elektromagnetiese energie
2. Sonenergie = golwe > beweeg deur atmosfeer [sateliete = energie (radiogolwe)]
3. Energie = aardoppervlak > golfbande & wisselwerking met oppervlak [geabsorbeer,
uitgestraal, teruggekaats]
4. Afstandsensors = energie in verskillende golfbande bespeur & regsistreer inligting
5. Energie inligting = elektroniese seine → grondstasie (omskakel van inligting > kaarte >
satellietbeelde)
6. Mense → satellietbeelde = inligting oor aarde
7. Kaarte / modelle = nuwe kennis oor gebied te ontwikkel / help oplos van
omgewingsprobleme
ELEKTROMAGNETIESE ENERGIE SATELLIETE & SENSORS
→ golflengtes = bande → elkeen = sensors > bespeur inligting
→ sensors op satelliete = energie buite sigbare
spektrum bespeur
3 © Noted Summaries [Graad 10 Geografie] www.notedsummaries.co.za
, LUGFOTO’S ; ORTOFOTOKAARTE ; SATELLIETBEELDE
VERSKILLENDE SOORTE BEELDE:
GIS HORISONTALE FOTO
→ ruimtelike inligting > beelde : geoverwys → kamera = horisontaal op onderwerp
met behulp van opnametegniete & GPS
SKUINSLUGFOTO SATELLIETBEELD
→ lugkamera wat tussen horisontaal / → digitale prentagtige beeld van
vertikaal geneem is > toon syaansigte & afstandswaarnemingdata > sensors aan
maklike identifikasie van terreinbakens satelliete
LAEHOEKSKUINSLUGFOTO VERTIKALE LUGFOTO
→ grond-oppervlak sigbaar ( horison ) → kamera = onder aan vliegtuig > direk
→ kamera-as = 30° van vertikaal oorhoofs
HOËHOEKSKUINSLUGFOTO → terreinbakens = korrekte ruimtelike
→ grond-oppervlak kenmerke + horison verhouding
sigbaar → slegs bo-aansig (verskynsels )
→ kamera-as = 60° van vertikaal → kamera-as = 90° vertikaal tot grond
GEBRUIKE : VERTIKALE LUGFOTO’S, ORTOFOTO’S & SATELLIETBEELDE [KARTERING]:
VERTIKALE LUGFOTO’S
→ Oorvleuelende foto’s > vertikaal bo die grond geneem →
spesiaal aangepaste kamera
→ Duisende foto’s > vliegtuig = beplande roete
→ gebruik om topografiese kaarte te skep
→ groter skaal as topografiese kaarte = verskynsels
groter
VOORDELE NADELE ONTWIKKELING
u Bron van ruimtelike data u Die skaal = net in die u Kameras =
→ kartering middel korrek geoutomatiseer +
u Beskikbaar in verskillende u meeste beelde = swart- filmgehalte ↑
skale wit u Foto’s → kamerafilm
u Versameling = historiese u Moet geskandeer & ontwikkel = nie meer so
rekord van foto’s > gedigitaliseer word = baie vir kartering kaarte
monitor nedersettings, kartering gebruik
ekonomiese groei en
ontwikkeling → 1930
ORTOFOTO’S & ORTOFOTOKAARTE
→ vele vertikale lugfoto’s wat mekaar gedeeltelik
oorvleuel het = skaalkorrekte beelde
→ deur kaartinligting by ortofoto’s te voeg
→ Ortofotokaart = kombinasie van 'n kaart en 'n foto
→ groter skaal (1:10 000) as die topografiese kaart =
verskynsels groter.
→ kontoerlyne daarop gesuperponeer > sin vir die
reliëf van die landskap = noodsaaklike inligting
verskaf
4 © Noted Summaries [Graad 10 Geografie] www.notedsummaries.co.za