Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 43 pages
Summary

Summary Graad 10_Lewensoriëntering Notastel

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 43 pages

Die Graad 10 Lewensoriëntering Notastel is 'n omvattende stel notas wat al die onderwerpe vir kwartaal 1 tot 4 dek. Hierdie notas is ontwerp om kleurvol en maklik te lees, wat dit perfek maak vir hersieningsdoeleindes. Hulle dek 'n wye reeks Lewensoriëntering-onderwerpe, insluitend persoonlike ontwikkeling, gesondheid, verhoudings en loopbane. Of jy nou 'n student is wat jou eksamen wil haal of 'n onderwyser wat op soek is na 'n nuttige hulpbron, die Graad 10 Lewensoriëntering Notastel is 'n moet-hê-byvoeging tot jou opvoedkundige gereedskapstel.

Content preview

lewensoriëntering

, Selfkennis, selfrespek & selfontwikkeling
[selfontwikkeling in die samelewing]
FAKTORE : BEINVLOED SELFKENNIS &
SELFKENNIS
SELFRESPEK
1. Ander se opinies & wat hulle van jou sê
→ om jouself te ken
2. Lewensgebeurtenisse
Z Belangstellings
3. Hantering van moeilike dinge in jou lewe
Z Vaardighede
4. Reaksie op suksesse & mislukkings
Z Sterk & swak punte
5. Populariteit > hoeveel jou vriende van jou hou
Z Voorkere & afkere
6. Behandeling deur familie en naasstaandes >
Z Doelwitte, wense & verwagtinge
opbou = ondersteuning & prys > afbreek =
Z Waardes en oortuigings
negatiewe & slegte opmerkings
7. Media → koerante, tydskrifte, TV & radio,
Facebook, selfoonboodskappe
SELFRESPEK

→ hou van jouself EN waardeer jouself BOU SELFRESPEK : PLAN VAN AKSIE!
= hoe jy oor houself voel & hoe goed /
Z Wees sterk wanneer ander mense se
suksesvol jy is
woorde jou seermaak [slegs hulle idees /
Z Hoeveel jy van jouself hou, jouself ag & opinies > NIE DIE WAARHEID]
waardeer Z Aanvaar nuttige kritiek wanneer en waar
Z Hoeveel selfvertroue jy het & in nodig
jouself glo Z Bepeinsing > suksesse van die dag / goeie
Z Respekteer jouself dinge
Z Aanvaarding van jouself Z Ontwikkel ‘n praktiese plan om jou te help
Z Werk aan jou swak punte en verbeter jouself te ontwikkel
van sterk punte
ERKEN & RESPEKTEER UNIEKHEID &
VERSKILLE
SELFONTWIKKELING UNIEKHEID

→ verbetering van jouself → om anders te wees, spesiaal, individueel,
Z Bou aan jou sterk punte ongewoon [nie soos iemand / iets anders nie]
Z Verbeter swakhede / werk daaraan Z Respekteer verskille → NIE BANG / LAG
Z Ontwikkel lewensvaardighede Z Grondwet → geen diskriminasie > ras, kultuur,
Z Word die beste persoon wat jy kan geslag / vermoë
wees Z Dink hoe jy sou voel as dit jy was.
Z Verbeter vaardighede

RAS, GESLAG & VERMOË

Z Respekteer alle raasse
Z Alle rasse is gelyk [geen beter / slegter]
Z Elkeen verdien respek
Z Ons het almal verskillende vermoëns
Z Respekteer, erken & bewonder mense met
verskillende vermoëns

2 © Noted Summaries [Graad 10 Lewensoriëntering] www.notedsummaries.co.za

, STRATEGIEË

BOU VERTROUE : JOUSELF + ANDER


1. Goeie kommunikasievaardighede
→ druk jouself duidelik uit = geen PRAAT IN DIE OPENBAAR
misverstand / verkeerde idees [boodskap
word gehoor & verstaan] VOORBEREIDING:

Z Skryf uit wat jy wil sê
WEES SELFGELDEND
Z Hoofpunte / sleutelwoorde → kaartjie
Z Sê duidelik wat jy wil
(flits) > KEN DIE HOOFPUNTE moet dit nie
Z Hoflik & eerbiedig → wees seker van
af lees nie
jouself
Z Weet wat jy wil hê Z Oefen jou praatjie om dit goed te ken
Z Staan regop en praat self [denkbeeldige gehoor]
Z Stel standpunte → mense verstaan wat Z Hou by tydsbeperking
jy sê Z Eindig met ‘n kort, sterk boodskap = skep
Z “dankie” & “asseblief” indruk & onthou wat jy gesê het

2. Suksesvolle afhandeling van opdragte
Z Tydsbestuur GEDURENDE / LEWERING VAN PRAATJIE:
Z Hou by keerdatums
Z Handel af wat jy begin het Z Kalmeer > asem diep in en uit
Z Volhard in jou opdragte Z Kyk na die gehoor > glimlag & begin praat
Z Praat stadig, hard & duidelik
3. Deelname aan gemeenskapsaktiwiteite Z Stem + liggaam = energie & entoesiasme
Z Hoe meer jy ander help = hoe beter voel uitstraal = geinteresseerd in die
jy oor jouself > leer nuwe vaardighede onderwerp
aanleer & in staat om meer oor jouself te
Z HOU BY DIE ONDERWERP!
weet
Z Neem deel aan gemeenskapsgebeure:
stokperdjies, belangstellings, nuuskierig,
praat met ander, jeugleier
Z Beoefen sport
Z Registreer om te stem


4. Neem goeie besluite
Z Evalueer jou situasie
Z Kry inligting oor verskillende keuses
Z Oordink gevolge
Z Besluit > ingeligte & verantwoordelike
besluit [beste opsie]
Z Handel volgens besluit


5. Opbou van ander
→ aanmoediging & prysing
→ meer selfvertroue te bou
→ sorg vir andere
→ waardeer andere & wys hulle is belangrik




3 © Noted Summaries [Graad 10 Lewensoriëntering] www.notedsummaries.co.za

, Mag & geslagtelikheid [selfontwikkeling in die
samelewing]
MAG GESLAGTELIKHEID

→ beheer / gesag oor ‘n ander persoon → rol wat jy speel in die samelewing
/ omgewing behoort te speel → man / vrou; dogter /
seun

→ dwang, sterkte / magtigheid
W Geslagsrolle → historiese, politiese,
→ vermoë om dinge gedoen te kry ekonomiese & kulturele norme [verander

→ MISBRUIK = een persoon te veel mag oor ‘n met verloop van tyd]

ander = ONGELYKE MAGSVERHOUDINGS W Geleenthede & beperkings = geslagtelikheid
→ verskillende biologiese eienskappe, mag,
MAGSVERHOUDINGS status, verwagtinge, norme, rolle &

→ magsdeling tussen mense in ‘n verhouding verantwoordelikhede

→ een persoon meer dominant = meer mag & GESLAGTELIKHEID
→ gemeenskapsgevormde rolle, gedrag,
beheer oor die ander een
aktiwiteite & eienskappe gepas beskou vir
→ een persoon minder dominant = onderdanig vrouens en mans
/ sagmoedig [sommige kulture > vroue = → geleer : NIE BIOLOGIES
onderdanig aan mans] GESLAG
→ BIOLOGIESE & fisiologiese eienskappe
ONGELYKE MAGSVERHOUDING wat mans & vrouens definieer
→ ongelyke mag in die verhouding > een
persoon het mag om iets te gee / weier van MANLIKHEID
‘n ander
→ “soos ‘n man” = manlike geslag
GELYKE MAGSVERHOUDING
→ gedrag tipies van mans / seuns
→ geen persoon het mag oor die ander
persoon nie → verwys na manlike eienskappe > idee =
sosiale gebruike > moedig manlike beheer oor
vroue uit
BESLUITE DEUR MANS GEMAAK:
W Huishoudelike besluitneming oor VROULIKHEID
gesondheidsorg
→ “soos ‘n vrou” = vrou geslag
W Huishoudelike aankope [beperk vroulike
ekonomiese mag] → gedrag tipies van vrouens / dogters
W Besoeke aan familielede [vroue = sosiaal
→ verwys na vroulike / gepas vir dogters
geisoleer & ↓ persoonlike mag]
W Vrouens se gesondheid [gevolge = eienskappe = lei tot onderdanige gedrag

vrouens maak nie eie besluite oor
gesondheidsorg = blootstelling aan
siektes = ↑ risiko van MIV]




4 © Noted Summaries [Graad 10 Lewensoriëntering] www.notedsummaries.co.za

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 2, 2023
Number of pages
43
Written in
2023/2024
Type
Summary
$8.87

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
NotedSummaries
4.5
(253)
Sold
1649
Followers
782
Items
210
Last sold
4 days ago


Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions