FANIE VILJOEN
, WAAROOR GAAN DIE GEDIG?
WHAT IS THE POEM ABOUT?
• Die gedig gaan oor ‘n tiener wat met baie probleme by die huis worstel en
homself daardeur probeer navigeer.
The poem is about a teenager navigating himself/herself through life. The speaker experiences
conflict and problems at home as well as resentments from the parents; however, the speaker
keeps the focus and keeps going forward in life even though it is difficult. The eventually reach
the “end” and “freedom” (aka – end of adolescence) and realise that there is til problems to
face; however, they can handle it and are more confident in themselves.
, TITEL VAN DIE GEDIG
TITLE OF THE POEM
touloper = Iemand wat hoog bo die grond op ‘n tou balanseer.
Die spreker vergelyk sy lewe met ‘n balanseer-toertjie
Hy probeer om al die probleme te hanteer en balanseer.
Someone who walks on a rope.
, Fights/probleme dit gebeur baie
1. die stroms woed weer in ons huis vandag Sy ouers baklei weer by die huis
w-alliterasie
storms = konflik in die huis, probleme wat die spreker ervaar.
courage
2. maar vol durf klim ek op die tou tou (rope) = simbool vir die tiener se lewe
Inversie. Moet eintlik wees: Ek klim vol durf.
Inversie beklemtoon die spreker is dapper (brave)
3. voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe stadig en versigtig beweeg hy
v-alliterasie skuifel = beweeg versigtig
resentments / fierce criticism
4. verby die verwyt-winde van Enjambement = bind die gedig to
eenheid
v-alliterasie