Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Hoofstuk 1 - Wetgewing

Rating
5.0
(1)
Sold
2
Pages
28
Uploaded on
23-08-2023
Written in
2023/2024

DBE Gr12 Besigheidstudies (AFR) Handboek word as hulpbron gebruik vir die opsomming van Hoofstuk 1, Die impak van onlangse wetgewing op besighede

Institution
Course

Content preview

BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12




HOOFSTUK 1 – WETGEWING

,➔ WET OP VAARDIGHEIDSONTWIKKELING, 1998 (WET 97
VAN 1998)
1. Doel van die wet
• Hierdie wet ontwikkel die vaardigheid van Suid-Afrika se werkers om
produktiwiteit te verbeter.
• Belê in die opleiding van werkers.
• Verbeter die kanse om werk te kry vir voorheen benadeelde mense.
• Moedig werkers aan om aan leerprogramme deel te neem.
• Herstel die wanbalanse van die verlede deur onderwys en opleiding.


2. Impak van die wet op BESIGHEDE

Voordele vir werkgewers

• Verbeter produktiwiteit in die werkplek.
• Besighede kan wêreldwyd meer mededingend word.
• Groter belegging in onderwys en opleiding in die arbeidsmark
verhoog winste.
• Besighede se fokus op maatskaplike belegging kan na ander
uitdagings verskuif.
• Verbeter vooruitsigte vir werk en arbeids beweeglikheid.
• In eie diens en entrepreneurskap word bevorder.

Nadele vir werkgewers

• Die WVO se prosesse is voorskriftelik en vereis groot hoeveelhede
papierwerk en administrasie wat tyd en geld kos.
• Vaardigheidsontwikkelings heffing kan 'n ekstra las op ondernemings,
wat reeds finansieel sukkel, plaas.
• Baie besighede mag dalk nie hierdie regerings inisiatief ondersteun
nie.
• Implementering van die WVO kan moeilik wees om te monitor en te
beheer.

, • Daar word van werkers verwag om leerderskappe gedurende
werksure by te woon, wat produktiwiteit kan beïnvloed.
• Tyd en geld gespandeer op die verbetering van werkers se
vaardighede is vermors as hulle die onderneming verlaat.
• Slegs maatskappye met 'n salaris staat van meer as R500 000 per jaar
kan die heffing op vaardigheidsontwikkeling eis.


3. Maniere waarop besighede aan die wet kan voldoen
• Werkgewers wat LBS verhaal, moet by SETA's registreer.
• Een persent van die werkgewer se salaris staat moet aan SETA’s
oorbetaal word.
• Werkgewers moet 'n vaardigheidsplan voorlê en bewys lewer dat dit
geïmplementeer is.
• Besighede met meer as 50 werknemers moet 'n fasiliteerder vir
vaardigheidsontwikkeling aanstel.
• Assesseer die vaardighede van werknemers om vas te stel watter
vaardigheidsontwikkeling benodig word.
• Gee alle werknemers die geleentheid om hul vaardighede te
verbeter.

4. Strawwe vir nienakoming
• Ondernemings wat nie die heffing vir vaardigheidsontwikkeling
betaal nie, mag nie leerderskappe aanbied nie.
• 'n Arbeidsinspekteur kan die onderneming beveel om op te hou werk
indien die onderneming aan onwettige praktyke skuldig bevind word.

5. Optrede wat as diskriminerend beskou word
• Voorkoming van werknemers om vir ‘n leerderskap op te teken agv
hul ouderdom of posisie in die werkplek.
• Onbillike bevordering van vaardighede en ontwikkeling van sekere
werknemers.
• Verskaffing van indiensnemingsdienste vir wins sonder om as
werkgewer geregistreer te wees.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
August 23, 2023
Number of pages
28
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

$3.17
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wilmathuynsma North-West University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
39
Member since
3 year
Number of followers
13
Documents
29
Last sold
2 months ago
Work smarter, not harder

Werk slimmer en bereik jou A gemiddeld!

4.9

17 reviews

5
16
4
0
3
1
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions