INLEIDENDE MIKROBIESE
GENETIKA, VIROLOGIE EN
IMMUNOLOGIE
Dr. C. Mienie
, LANG VRAE
1. Gee ‘n opsommende tabel van DNA-replisering & skryf teenoor elke stap die naam van
ensiem(e) wat die betrokke stap kataliseer
STAPPE STAP BESKRYWING ENSIEM/PROTEIEN
1. INISIERING Inisiëring DnaA proteiene bind aan die
oorsprong van replisering
2. Afwending van heliks DNA helikase
Enkelstring bindende proteiene
(EBP)
DNA girase (Topoisomerase II)
3. VERLENGING Sintese van RNA Primase
primers
4. Leier-en sloerstring DNA polimerase III
sintese + Proeflees
5. Verwydering van DNA polimerase I
RNA primers RNAse H
Vul gapings
6. Samevoeging van DNA ligase
okazaki fragmente
7. TERMINERING Replisome berei ter Tus proteien
gebied (E.coli) Toposoimerases
Vrystelling van dogter
molekules
2. Maak ‘n tekening van die struktuur van ‘n prokariotiese geen
, 3. Wat word bedoel met ‘n leesraam? Verduidelik waarom is dit belangrik dat ribosome
genetiese inligting “in-raam” lees.
Leesraam is die manier waarop nukleotiede in DNA & mRNA gegroepeer word in ‘n kodon vir die
lees van die boodskap, wat in die nukleotied-volgorde vervat is
As die boodskap “uit-raam” gelees word, sal dit veroorsaak dat die verkeerde proteien
gesintetiseer word, wat dan die gevolg het dat die proteien nie behoorlik kan funksioneer nie.
4. Vergelyk prokaryote, archaea & eukariote ten opsigte van ooreenkomste & verskille tydens
transkripsie & translasie deur die volgende tabel te voltooi:
BACTERIA ARCHAEA EUKARYA
Plek waar Sitoplasma Sitoplasma Transkripsie =
transkripsie/ nukleus
translasie plaasvind Translasie =
sitoplasma
Ribosoomgrootte 50S + 30S = 70S 50S + 30S = 70S 60S + 40S = 80S
Translasie inisiasie Shine-dalgarno Shine-dalgarno 5’ kappie & 3’ poli-A;
gebied gebied eukariotiese
3 Proteien Archaea inisiërings inisiërings faktore
inisieringsfaktore faktore (AIF) (EIF)
Poli-A-binding
proteiene
metionien metionien metionien
Transkripsie N-formiel-tRNA tRNA tRNA
inisieërder tRNA
Vrystellingsfaktore 3 Vrystellingsfaktore 1 Vrystellingsfaktor 1 Vrystellingsfaktor
5. Wat sal die fenotipe van ‘n E-coli mutant wees met ‘n mutasie in die lac-repressor sodat die
proteien nie allaktose kan bind nie?
‘n String waar die induseerder (allaktose) nie die repressor kan bind nie en is dus nie meer
induseerbaar nie
Selfs waenneer laktose teenwoordig is, sal dit nie die lac-repressor uitdruk nie
Glukose benutting sal nie geaffekteer word nie.
6. Noem 2 algemene vervoersisteme
- Sec-sisteem
- Tat-sisteem