Tegnologie
graad 8
Kwartaal 1-4
Opgesom deur Annucske maak leer maklik
,INHOUDSOPGAWE
STRUKTURE
◦ Soortestrukture
◦ Funksies van strukture
◦ Struktuurkomponente
◦ Eienskappe van strukture
◦ Die ontwerp van strukture
◦ Kragte
VERWERKING
◦ Eienskappe van materiale
◦ Soortemateriale
◦ Verpakking
MEGANISMES
◦ Meganiesestelsels
◦ Ratte
◦ Hefbome
◦ Skakelings
◦ Hidrolieseenpneumatiesestelsels
ELEKTRISITEIT
◦ Wat is elektrisiteit
◦ Stroomspanningenstroom
◦ TipesstroomStroombane
◦ Geleiersen isolators
◦ Weerstand
◦ Elektroniesekomponente
◦ Logiesehekke
TEKENINGE
◦ Perspektief
◦ 3-D sketse
◦ Isometrieseenskuinslynsketse
◦ Ortografieseprojeksie
◦ Maatskrywing
◦ Skaal
Opgesom deur Annucske maak leer maklik
, STRUKTURE
Soorte Strukture
Natuurlike en mensgemaakte strukture
Strukture is oral rondomons, sommiges is
natuurliksooseierdoppe, spinnekopwebbeenbomeenander
is mensgemaaktestrukturesoosbrûe, torings, huise,
plastieksakkeenkoppies. Strukturekanverderverdeel word in
drieandergroepe, nl. Raamstrukture,
dopstruktureensoliedestrukture:
‘n Raamstruktuur
bestaanuit dele wat verbind word om ‘n raamtevorm, bv. ‘n
hyskraan of ‘n kragmas. Dikwels is die
raamverbergenkanjyditniesiennie. Dink bv. aan die
dakbalke wat die teëlsondersteunwaarmee ‘n dak bedek
word. Struktureondersteunhuleiegewigsowel as die las wat
ditmoetdra.
‘n Dopstruktuur
biedbeskerming van buiteaf, bv. ‘n eierhouer wat
eiersbeskerm. Verpakkingssoos die
houerswaarinonsgraankoskoop, beskermook die inhoud
wat binne is. Dopstrukture het nieramenie. Die sterkte
van die dopstruktuur is in die dop self wat dikwels maar
taamlik dun is.
Soliede strukture
maakstaat op soliedekonstruksie om lastetedraen
die gewigdaarvanveilig in die grondtedra. ‘n
Voordeel van soliedestrukture is dathulle in
plekgehou word deurhuleiegewig. Voorbeelde:
Berge, grotteenkoraalriwwe is
natuurlikesoliedestruktureSandkastele, damme
enbaksteenmure is mensgemaaktesoliedestrukture.
Opgesom deur Annucske maak leer maklik
, Funksies van strukture
Ondersteun
◦ dinge ‘n Struktuurmoetsyeiegewigkandrasowel as
die las wat ditmoetdra.
◦ ‘n Las is ‘n voorwerp, ‘n mens of ‘n krag. ‘n Las
kanbewegend (dinamies) wees of ditkan ‘n
stilstaande (statiese) las wees.
Oorspan
◦ ‘n afstand Die bekendstestruktuur wat ‘n
afstandoorspan is ‘n brug.
◦ Brûe het ook ‘n anderfunksie – om dinge
teondersteun.
◦ Hulledrahulleeiegewigenook die gewig van wat
ookaloorhullebeweeg.
Struktuur komponente
Omsluit ‘n ruimte
◦ Alle houers het hierdiefunksie, sowel as
meestegeboue. Natuurlikevoorwerpe sluit in
skulpe, grotte, holboomstompe ens.
◦ ‘n Struktuursoos ‘n huis verrig al die funksies:
ditondersteun ‘n dak; ditdekgroot area;
ditbevateiendomenbeskermjulleenjullemense
Pilare
◦ is vertikalestruktuurkomponente.
◦ Die funksie van pilare is om balketeondersteun, en so
die gewig van die struktuurna al die pilareteversprei.
Balke
◦ is horisontalestruktuurkomponente. Balkeversprei
die gewigna die pilare.
◦ Die effektiwiteit van ‘n balk hang af van die
materiaalwaarvanditgemaak is asook van die vorm van
die balk.
◦ Balke wat in grootstrukturegebruik word,
kanverskillendevormshê, sommiges is solied, ander is hol
of het spesialedwarsdeursneegedeeltes wat