100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders

Rating
4.5
(2)
Sold
17
Pages
34
Uploaded on
18-07-2023
Written in
2021/2022

Hierdie opsomming dokument is ‘n omvattende gids vir die vak Lewenswetenskappe Graad 12, wat spesifiek ontwerp is om te voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Eksamenriglyne. Hierdie dokument is gemik op studente, onderwysers en ouers wat in hierdie vak wil uitblink. Die dokument dek alle belangrike aspekte van Lewenswetenskappe, insluitend die teorie, beginsels en praktiese toepassings van Lewenswetenskappe. Dit sluit ‘n gedetailleerde opsomming in van die kurrikuluminhoud in. Alles in ag genome, is die opsomming dokument ‘n essensiële hulpbron vir enigiemand wat in Lewenswetenskappe wil uitblink, wat ‘n omvattende oorsig van die vakgebied, praktiese toepassings en eksamenvoorbereiding bied.

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
July 18, 2023
Number of pages
34
Written in
2021/2022
Type
Summary

Subjects

Content preview

GRAAD 12:
LEWENSWETENSKAPPE
EKSAMEN HULP




Saamgestel deur: Mev. S. van Huyssteen

, VRAESTEL 1


Onderwerpe

1. Voortplanting by Vertebrate : 8 punte (5%)
2. Menslike Voortplanting : 41 punte (27%)
3. Reaksie op die omgewing (mense) : 54 punte (36%)
4. Endokrien & Homeostase (mense) : 34 punte (23%)
5. Reaksie op die omgewing (plante) : 13 punte (9%)

,1. Voortplanting by Vertebrate: ➢ Amniotiese eier met ekstra-embrioniese
membrane & funksies:
1. CHORION:
➢ Ovipaar vs. Vivipaar vs. Ovovivipaar:
✓ Laat O2 in en
OVIPAAR:
✓ CO2 deur die dop na buite
→ Interne en eksterne bevrugting
→ Eiers word gelê
2. AMNION:
→ Ontwikkeling van embrio vind buite moeder
✓ Membraan wat die amnionholte omring en
liggaam plaas
wat amniotiese vloeistof/ vrugwater bevat
→ Nadele: ✓ wat die embrio teen meganiese beserings
- Eiers is maklike prooi vir predatore beskerm.

VIVIPAAR: 3. ALLANTOIS:
→ Interne bevrugting ✓ Stoor afval wat deur die embrio geproduseer
→ Embrio ontwikkeling binne uterus van die word
moeder ✓ Funksioneer ook in gaswisseling
→ Ontvang voedingstowwe van moeder plasenta
→ Voordele: 4. DOOIERSAK:
- Beter beskerming van embrio ✓ Voeding aan die embrio

OVOVIVIPAAR: 5. DOP:
→ Interne bevrugting ✓ Voorkom uitdroging
→ Eiers word gehou binne die moeder se liggaam ✓ beskerming
→ Verkry voedingstowwe van die eiersak
→ Eier broei uit binne die moeder se liggaam ➢ Eksterne en Interne bevrugting:
→ Word dan lewendig gebore EKSTERN:
→ Voordele: → Sperm bevrug eiersel BUITE die liggaam van
- Groter kans van nageslag om produseer te wyfie.
word → Water word altyd VEREIS
- Goed ontwikkelde nageslag word → Fisiese kontak word NIE VEREIS
produseer → Bv. visse, padda
- Beskerming teen predatore → Nadele:
- Kanse van bevrugting neem af
➢ Prekosiale vs. Altrisiële ontwikkeling: - Groot hoeveelhede sperm nodig
PREKOSIAAL: - Sigoot NIE goed beskerm teen predatore
→ Oë is oop as hul uitbroei nie
→ Liggaam is bedek met sagte vere (dons)
→ Instaat om vinnig na uitbroei te beweeg INTERN:
→ Instaat om hulself te voed → Sperm word binne die liggaam van die wyfie
→ ONAFHANKLIK van ouers deponeer
→ Eiers verskaf HOË energie aan ontwikkelende → Bevrugting vind BINNE wyfie
embrios voortplantingstelsel plaas
→ Bv. voels, soogdiere
ALTRISIEEL: → Voordele:
→ Oë is toe as hul uitbroei - Kanse van bevrugting groot
→ Liggame is NIE bedek met dons - Klein hoeveelhede sperm nodig
→ NIE instaat om te beweeg kort na uitbroei - Sigoot GOED beskerm in wyfie
→ NIE instaat om hulself te voed nie
→ AFHANKLIK van ouers
→ Eiers verskaf MINDER energie aan
ontwikkelende embrios

, 2. Menslike Voortplanting: → Dit NEUTRALISEER SURE wat in die
** NB!! – Manlike- en Vroulike geslagsorgane sketse
vagina & uretra geproduseer word.
(byskrifte- handboek bl 5-6) & funksies- handboek bl 7-9 → Die semen gaan deur die URETRA
→ van die PENIS
➢ Strukturele geskiktheid van die spermsel vir → tot in die VAGINA
bevrugting: → tydens KOPULASIE
→ en “swem” met die fallopius-buis op
→ waar dit die OVUM bereik.

➢ Oӧgenese:
→ Onder die invloed v. FSH
→ Verdeel die diploiede (kiemepiteel) selle in die
ovarium
→ deur MITOSE
→ om verskeie follikels te vorm
→ Akrosoom (G) bevat litiese ensieme wat ‘n opening
→ Een sel in die follikel vergroot,
in die ovum veroorsaak
→ en verdeel deur MEIOSE.
→ Nukleus (F) in die kop (H) van die man / haploiede
getal chromosome → Slegs EEN v.d. 4 SELLE wat gevorm word
OORLEEF.
→ Baie mitochondria (D) in die middelstuk (E) stel
energie vry sodat die sperms kan swem → om in ‘n volwasse haploiede ovum te ontwikkel.
→ Die aanwesigheid van ‘n stert (C) maak dit vir die
➢ Struktuur & Funksie van ovum (eiersel):
spermsel mootnlik om na die ovum te swem
→ Haploiede kern wat
→ Die inhoud v.d. spermsel, soos die sitoplasma, is
verminder/ dig om die spermsel lig te maak vir → versmelt met die spermkern om ‘n diploiede sigoot
doeltreffende beweging te vorm
→ Sperm is vaartbelyn om maklike beweging to te → JELLIELAAG wat eiersel beskerm
laat → Maak die eiersel ONDEURDRINGBAAR sodra
BEVRUGTING plaasgevind het
➢ Spermatogenese en vorming van semen: → Die SITOPLASMA verskaf VOEDING.
• SPERMATOGENESE: (moet in staat wees om OVUM met byskrifte te teken)
→ Vind plaas onder die invloed van
➢ Rol van hormone gedurende die menstruele
TESTOSTEROON
siklus: (ovariale en uterale siklusse)
→ in die SAADBUISIES in die testes.
→ Diploiede (kiempepiteel) selle ondergaan
→ FSH word afgeskei
MEIOSE
→ deur die pituitere klier/ hipofise (in die brein).
→ om haploiede SPERMSELLE te vorm.
→ FSH stimuleer die ontwikkeling van ‘n primere
follikel
• VORMING + VERVOER VAN SEMEN:
→ in ‘n Graafse follikel.
→ Sperms word volwasse en word TYDELIK
→ Soos die Graafse follikel ontwikkel, skei dit
GEBERG
ESTROGEEN af
→ in die EPIDIDIMUS.
→ wat die voering van die uterus/ endometrium laat
→ Tydens EJAKULASIE
→ verdik/ meer vaskulêr word
→ beweeg sperms deur die VAS DEFERENS
→ ter voorbereiding vir ‘n moontlike inplanting.
→ soos dit deur die seminale vesikels beweeg
→ Die pituitere klier
→ gaan voeg die PROSTAATKLIER
→ skei LH af
→ en COWPER SE KLIERE
→ wat veroorsaak dat die Graafse follikel breek en
→ VLOEISTOWWE by wat VOEDING verskaf
die ovum vrystel.
→ en die BEWEGING bevorder.
→ Dit word OVULASIE genoem.

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
11 months ago

2 year ago

2 year ago

Thank you very much for the review Gizelle. It helps us a lot.

4.5

2 reviews

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
verwilderd2022 schools
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
18
Member since
2 year
Number of followers
12
Documents
15
Last sold
3 months ago
The Science Shelf

With more than 10 years of Senior- and FET phase teaching experience, we consist of the necessary skills to create standardized assessments for these phases. Mathematics and Science are our passion and we make sure that only the best assessments are created. These assessments does not only test the knowledge of the student, but also guide them to understand the structure of assessments on NSC level. We aim to ultimately create assessments that are on par with the cognitive levels of the NSC examinations.

Read more Read less
4.5

2 reviews

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions