Module 7.1 – Bestuur van inligting
Die breë doelstellings van die bestuur van inligting is die volgende:
1. Identifiseer duidelik wat die probleem of taak is.
2. Samel soveel relevante data so doeltreffend as moontlik in.
3. Verwerk die data tot inligting
a. Die sif, sortering en groepering van data
b. Die toepassing van funksies en formules
c. Die analisering van data met behulp van databasis navrae en
verslae.
d. Die interpretasie van data deur die skep van grafieke.
4. Kombineer die inligting en kennis wat verkry is om ‘n verslag te skep.
5. Stel die mense wat besluite moet neem in staat om ‘n ingeligte besluit
te neem deur ‘n akkurate, volledige en relevante verslag op te stel.
Insameling van data en inligting
Skep van vraelyste
Ideale manier om inligting maklik en relatief vinnig vanaf ‘n groep mense
in te samel.
Opstel van die vrae
Vraelyste werk die beste as dit ‘geslote’ vrae bevat.
Uitleg van die vraelys
Sluit ‘n kort inleiding in waarin jy die respondent bedank. Maak seker
vraelys is maklik om te voltooi
• Gee riglyne oor hoe om die vrae te beantwoord
• Gee genoeg ruimte om antwoorde in te vul
• Gee instruksies oor wat om met voltooide vraelys te
doen.